Leef in verwagting dat die dag van God kom en beywer julle daarvoor … ’n nuwe hemel en ’n nuwe aarde wat God belowe het en waar die wil van God sal heers. (Petrus 3:12-13)
Alles vir die sleutelwoord "Barend Vos"
Gedagte vir die dag: ’n Goeie Herder
“Ek lê my lewe af vir die skape. Ek het nog ander skape, wat nie van hierdie kraal is nie. Ek moet hulle ook lei”. (Johannes 10:15-16)
Gedagte vir die dag: Hartsake
Maar U verwag opregtheid diep in ’n mens se hart … (Psalm 51:8)
Gedagte vir die dag: My huis, my mense
In my huis wil ek lewe in opregtheid … (Psalm 101:2)
Gedagte vir die dag: Aan die jonges …
Maar van onheilige en sinlose verdigsels moet jy wegbly. Oefen jou liewer om in toewyding aan God te lewe. (Timoteus 4:7)
Gedagte vir die dag: Die prys
“Wie julle ontvang, ontvang My; en wie My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het”. (Matteus 10:40)
Gedagte vir die dag: Woorde wat wegwaai
Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van goddeloses volg nie, nie met sondaars omgaan en met ligsinniges saamspan nie … (Psalm 1:1)
Gedagte vir die dag: ’n Gemeente-ete
“‘Gaan uit na die strate en gangetjies van die stad en bring die armes en kreupeles en blindes en verlamdes …’ ‘Gaan uit na die paaie en lanings en dring by hulle daarop aan om in te kom …” (Lukas 14:21 en 23)
Gedagte vir die dag: Ten goede
Voordat ek swaargekry het, het ek gedwaal, maar nou hou ek my aan u woord. (Psalm 119:67)
Gedagte vir die dag: Hoogmoed en nederigheid
“Elkeen wat hoogmoedig is, sal verneder word, en elkeen wat nederig is, sal verhoog word”. (Lukas 14:11)
Gedagte vir die dag: Ook die laatkommers
“Ek wil vir hierdie laaste een dieselfde gee as vir jou”. (Matteus 20:14)
Gedagte vir die dag: ’n Groot mond …
’n Dwaas se mond is sy ondergang, sy eie woorde is ’n dodelike strik. (Spreuke 18:7)
Gedagte vir die dag: Uitleen?
Dit is ’n goeie mens wat hom ontferm en wat uitleen en in al sy sake reg optree. (Psalm 112:5)
Gedagte vir die dag: Verontregting en vergifnis
Help my, Here my God! Red my op grond van u troue liefde. Laat hulle sien dat dit u werke is, dat U dit self gedoen het, Here. (Psalm 109:26-27)
Gedagte vir die dag: Vashou
Omdat julle aan die boodskap van my volharding in lyding vasgehou het, sal Ek julle ook vashou … (Openbaring 3:10)
Gedagte vir die dag: Vandag
Maar solank daar nog ’n “vandag” is, moet julle mekaar elke dag aanspoor sodat niemand van julle deur die misleiding van die sonde verhard word nie. (Hebreërs 3:13)
Gedagte vir die dag: Voltyds
… as jy jou wy aan dié wat honger het, as jy voorsien in die behoeftes van dié wat in nood is, sal die lig vir jou skyn wanneer dit donker is … (Jesaja 58:10)
Gedagte vir die dag: Jesus, die Christus
“Hierdie Jesus wat ek aan julle verkondig,” het hy gesê, “Hý is die Christus”. (Handelinge 17:3)
Gedagte vir die dag: Lof
Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie. (Psalm 103:2)
Gedagte vir die dag: Verstomming en vermorsing
“Julle moet reg laat geskied aan die mens in nood en aan die weeskind … die hulpelose en die behoeftige …” (Psalm 82:3)