Die Tshwane-metropolisie het inwoners van Pretoria gewaarsku oor ʼn optog wat Donderdag deur die EFF gehou word.
Alles vir die sleutelwoord "EFF"
Voortrekkers by Pta-raadsvergadering uitgejou
“Dit is jammer dat jeuglede aan die soort rassisme blootgestel is, maar dit is nie net negatief nie. Hulle het gister eerstehands ervaar wat is die gevolge van kulturele disrespek en rasse-onverdraagsaamheid.”
Malema terug in die hof
“As ek moet tronk toe gaan omdat ek vir julle sê om die grond te vat, dan moet dit maar so wees. Ek wil nie tronk toe gaan vir korrupsie nie, maar ek sal tronk toe gaan vir die grond.”
Kommunisme ewe lewendig in 2017 as in 1917
Kommunisme is springlewendig in Suid-Afrika – en elders – in 2017 nes dit in 1917 was, skryf dr. Eugene Brink.
EFF vertraag mini-begrotingsrede
Die EFF het Woensdag probeer om Malusi Gigaba, minister van finansies, te verhoed om sy mediumtermyn-begrotingsraamwerk te lewer deur hom ʼn “misdadiger” en ʼn “Gupta-seun” te noem.
EFF kraai koning by nóg ʼn universiteit
Die EFFSC het in Mei die SR-verkiesing by die Universiteit van Kaapstad gewen. Vroeër vandeesmaand het die EFFSC ook ʼn oorwinning behaal in die SR-verkiesing by die Vaal-Universiteit van Tegnologie (VUT) in Vanderbijlpark.
EFF, Malema moet opdok, sê hof
“Die EFF en Malema het geweet hulle is in die moeilikheid en het geen regverdigbare verweer gehad oor waarom ons aansoek tersyde gestel moet word nie.”
EFF: ‘Ons is verstom oor wetteloosheid in SA’
“Gewone mense op straat is gefrustreerd omdat misdaad aan die orde van die dag is. Die ANC is bang vir kriminele omdat hy bestuur word deur kriminele en kriminele boonop beloon. Die ANC gee die samelewing oor aan kriminele.”
Malema vang weer graad
Die EFF het in ʼn verklaring gesê Malema sal die graad tydens ʼn geleentheid op die Unisa-kampus in Pretoria ontvang.
EFF in hof om Zuma te verwyder
Die konstitusionele hof sal na verwagting Dinsdag ʼn aansoek deur die EFF aanhoor om die bal aan die rol te kry sodat pres. Jacob Zuma uit sy amp verwyder kan word en aanspreeklik gehou word vir sy rol in die Nkandla-debakel.
EFF-leier rand glo vroulike familielede aan oor erfporsie
Sanco het geëis dat die EFF die senior leier afdank om te bewys dat daar nié plek vir oortreders van geslagsgebaseerde geweld in die samelewing is nie.
‘16 Augustus moet vakansiedag wees’
Julius Malema, leier van die EFF, het Woensdag gesê 16 Augustus moet as ʼn openbare vakansiedag verklaar word.
Mosie van wantroue: Betogings landwyd, opposisie-LP’s vol hoop
“As Baleka teen die partylyne kan gaan, kan die ANC-LP’s ook.”
EFF vaar Pta-strate in teen Zuma
“Metropolisiebeamptes sal in die gebied ontplooi word om die betoging en strate wat geraak word te monitor.”
Malema by MRK verkla oor uitsprake teen Indiërs
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Woensdag klagtes van rassisme en diskriminasie teen die EFF, Julius Malema (leier van die EFF) en Mbuyiseni Ndlozi (woordvoerder van die EFF) by die Menseregtekommissie ingedien.
Klagtes teen Malema word al meer
“Malema en sy brigade van rooi barette is mal daaroor om in die kollig te wees, maar om al die verkeerde redes.”
Nóg klagtes teen Malema oor grondbesetting-uitsprake
Daar is Dinsdag nog klagtes teen die EFF-leier, Julius Malema, by die polisie ingedien nadat hy die afgelope naweek weereens sy ondersteuners aangemoedig het om grond te beset.
EFF kap weer na Indiërs, Schabir Shaik
Die EFF het gesê hy sal nie verskonend wees wanneer “sy mense onderdruk word” of op eiers loop rondom “valse minderheidsgevoelens nie”.
EFF-raadslede wat ANC stem in die sop
“Dit is die hoogste vorm van verset vir revolusionêre lede van die EFF.”
Malema weer in hof oor grondbesettingsuitsprake
EFF-leier Julius Malema, wat aangekla word van aanhitsing om ʼn misdaad te pleeg, het Dinsdag weer in die Newcastle-landdroshof verskyn.