Mkhize sê ’n entstof vir die virus sal moontlik binne die volgende 18 maande beskikbaar wees.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Nuuskommentaar: Menseregtedag gevier, maar ramptoestand beperk regte
Vanjaar val Menseregtedag egter binne die ramptoestand wat verklaar is om die uitwerking van Covid-19 op die land en sy mense te beperk.
Eerste Covid-19-gevalle in Bloemfontein aangemeld
Dr Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Donderdag bevestig die eerste gevalle van die nuwe koronavirus (Covid-19) is in die Vrystaat aangemeld.
Prasa belowe gesigmaskers, handreinigers vir werknemers
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het onderneem om Donderdagaand gesigmaskers, handreinigers, lappies en handskoene by sy hoofkantoor in Johannesburg af te lewer in ʼn poging om die verspreiding van die nuwe koronavirus (Covid-19) te voorkom.
Covid-19 kan dae lank op oppervlakke oorleef
Die badkamer en koffiemasjien by die werk hou die grootste risiko in. Só kan jy dit ontsmet.
SA gholfspeler toets positief vir Covid-19
Hy word tans onder mediese toesig en in isolasie by sy huis in Johannesburg behandel.
Regeringsgeboue vir kwarantyn geïdentifiseer
Die klem sal val op digbevolkte, armoedige gebiede waar dit moeilik of selfs onmoontlik is vir inwoners om self-isolasie toe te pas.
Video: Hoërskoolleerders raak kreatief met Covid-19-liedjie
“Ons het gedink die land het so iets nodig – vir die kinders deur die kinders.”
Covid-19: Gevalle styg tot 150
Vyf van dié gevalle is in Midstream in Pretoria aangemeld.
Kommunistiese China het genies en nou is ons almal siek
Covid-19 het gewys hoe magtig China geword het, maar dit het gelyktydig ook getoon watter bedreiging sy politieke stelsel is.
Alles wat sakelui en werknemers moet weet van Covid-19
Kenners gee riglyne oor hoé sakeondernemings te midde van die Covid-19-pandemie bedryf moet word en hoe verlof nou werk.
Video: 4-jarige vertel jou alles van Covid-19
“Die groot gogga is by ons werk, en by die winkel en by ons skool, en by die dokter. En hy is nie by die pizzawinkel nie, die pizzawinkel is baie vêr.”
Schalk span tegnologie in vir jongste aanbieding
In dié nuwe aanbieding kielie Bezuidenhout die gehoor se lagspiere deur oorspronklike, komiese liedjies uit te voer terwyl Van der Westhuizen hom op ʼn verskeidenheid musiekinstrumente begelei.
Knysna-egpaar in self-isolasie: ‘Mense, medici is ongelooflik’
Die egpaar het in hul motor gewag terwyl monsters geneem is om vir Covid-19 getoets te word.
Werk jy vir die eerste keer van die huis? Wenke om dit te laat werk
“In hierdie ongekende tydperk gaan dit ʼn soort probeer-toets-aanpas-en-herhaal-scenario skep.” Hier is ʼn paar wenke as jy of jou span vir die eerste keer buite die kantoor moet werk:
Tronkstraf as jy weier om jou vir Covid-19 te laat toets
Volgens die regering se nuwe regulasies om Covid-19 te bekamp kan jy tronkstraf opgelê word vir ʼn hele aantal oortredings.
Die newe-effek van Covid-19
“Nee. Die knop in my keel is omdat dit ’n aansteeklike virus soos dié gekos het voordat mense weer vriendelik is, met mekaar begin gesels, mekaar bemoedig en help.”
Wen: ‘I Still Believe’ dié naweek in fliekteaters te sien
Vyf lesers kan elk ʼn eksemplaar van Jeremy Camp se album I Still Believe – The Greatest Hits wen.
Menlyn sê jammer ná Covid-flater
Die bestuur van die Menlyn Park-winkelsentrum het onvoorwaardelik om verskoning gevra vir ʼn skrywe wat hy aan sy huurders uitgestuur het waarin aangevoer is dat ʼn MTN-werknemer positief vir Covid-19 getoets het.
Covid-19: Só lyk die res van die wêreld
China het vir die eerste keer in maande geen plaaslike oordrag- gevalle van Covid-19 aangemeld nie.