Indien die regering nie binne die volgende paar uur nuwe regulasies bekend maak nie, sal daar voortaan geen wetgewing meer wees wat Suid-Afrikaners verplig om byvoorbeeld maskers te dra nie.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Geen bestellings vir nuwe Covid-entstof
Johnson & Johnson het vroeër ’n ooreenkoms met Aspen aangegaan om die entstof in Suid-Afrika te vervaardig.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die positiwiteitskoers het aansienlik gedaal.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers op 96,2%
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Covid-19-statistieke: Sterftesyfer bly laag
Byna die helfte van die land se nuwe gevalle (44%) is in Gauteng aangemeld.
‘Permanent en drakonies’: Laat vaar gesondheidsregulasies, eis Sakeliga
Die organisasie Sakeliga sê die voorgestelde regulasies probeer die indruk wek dat die ramptoestand opgehef gaan word, terwyl dit inderwaarheid net in ʼn ander gedaante voortgesit sal word.
Paasfees dalk die rede vir vroeër vyfde vlaag
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes het reeds ’n effense toename in hospitalisasies, veral wat private hospitale betref, opgemerk.
Covid-19-statistieke: Meer as 4 000 nuwe gevalle
Altesaam 4 146 nuwe Covid-19-gevalle is Donderdagaand aangemeld.
Covid-19-positiwiteitskoers styg steeds
Die nuwe Covid-19-gevalle in die land staan nou op meer as 6 000.
Denemarke se Covid-19-inentingsveldtog opgeskort
Sowat 81% van Denemarke se 5,8 miljoen inwoners het reeds twee dosisse van die entstof ontvang en 61,6% het ook ʼn skraagdosis ontvang.
Covid-19-statistieke: Meer as 5 000 nuwe gevalle
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Dinsdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers op 19%
Meer as die helfte van die land se nuwe virusgevalle is in Gauteng aangemeld.
Kenners sê oor ‘vyfde vlaag’
Dokters meen die onlangse toename in gevalle kan toegeskryf word aan ʼn subvariant van Omikron wat tans die rondte doen.
Oorwinning vir UV-studente wat nie wil ent
Free State for Choice (FS4C), ʼn organisasie sonder winsoogmerk, het sy hofsaak teen die Universiteit van die Vrystaat (UV) teruggetrek nadat die inentingsmaatreëls verslap is.
Nóg vrae oor kommentaarproses vir gesondheidsregulasies
Die departement van gesondheid het glo sowat 150 000 kommentare ontvang, maar AfriForum en DearSA sê meer as 310 000 kommentare is net deur hul platforms aan die departement gestuur.
Covid-19-gevalle neem weer toe
Altesaam 3 222 nuwe Covid-19-gevalle is Sondagaand aangemeld.
Solidariteit dien kommentaar in oor gesondheidsregulasies
“Dit is ooglopend dat die meeste van die voorgestelde regulasies bloot gekopieer en geplak is. Dit is die 2020-regulasies wat nou permanent gemaak word en dit is totaal irrasioneel.”
Waar is bewyse dat drank siektes help aandra?
Die nasionale drankhandelaarsraad sê hy wag twee jaar later steeds op bewyse van die regering wat die kousale verband tussen drankverkope en die verspreiding van Covid-19 staaf.
SA se Omikron-vlaag dalk nié so ‘lig’
Dit wil voorkom of Eerstewêreldlande veel meer sterftes as Suid-Afrika weens die Omikron-variant aangeteken het, maar kenners meen dié syfers moet in konteks gesien word.
Meer vrae as antwoorde oor gesondheidsregulasies
Die periode vir die indiening van kommentaar op die wysigings is intussen verleng.