Verskeie organisasies waarsku dat die regering aan die mag wat hy tydens die inwerkingstelling van die ramptoestand homself toegeëien het, probeer vasklou deur die voorgestelde nuwe regulasies.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19-statistieke: Nog minder nuwe gevalle
Byna die helfte van die land se nuwe gevalle is in Gauteng (46%) aangemeld.
Ramaphosa: Ramptoestand opgehef
Sekere regulasies bly egter steeds vir minstens 30 dae van krag.
Voorgestelde gesondheidsregulasies kry dit hotagter
Die DA het ʼn beroep op die minister gedoen om die regulasies te onttrek, terwyl die organisasie FOR SA sê daar is nou lank genoeg teen geloofsgemeenskappe gediskrimineer.
Covid-19-statistieke: Minder as 1 000 nuwe gevalle
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 5,3%.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (39%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (25%) en KwaZulu-Natal (20%).
China: Kinders glo van ouers geskei midde stygende Covid-19-gevalle
Byna soveel as 25 miljoen inwoners van Shanghai in China is onder bevel om tuis te bly terwyl daar berigte is dat kinders en ouers onder dwang geskei word in die geval van ʼn positiewe Covid-19-toets.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers op 97%
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 6,1%.
Covid-19-statistieke: Net meer as 15 000 aktiewe gevalle
Nog 12 sterftes is aangemeld, waarvan slegs een in die afgelope 24 tot 48 uur plaasgevind het.
Ramptoestand Dinsdag opgehef
“Die ramptoestand is irrasioneel en onregmatig. Die regering het dit besef en wou die hofsaak tot elke prys vermy.”
Só verskil rampbestuur-, gesondheidsregulasies
Die regering het Suid-Afrikaners deurmekaar in sy poging om ’n einde aan die ramptoestand te bring en meer permanente regulasies te stoomroller.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 6,4%.
Regering maak ‘bespotting’ van openbaredeelnameproses
Dit lyk uit die regering se bewoording in die jongste Staatskoerant asof die regulasies reeds in werking getree het – met of sonder die publiek se kommentaar.
Byna 100 000 entstowwe bereik vervaldatum
Nog miljoene Pfizer-produkte sal in die volgende drie maande vernietig moet word indien dit nie binnekort toegedien word nie.
Ramptoestand dalk volgende week opgehef
Die publiek het 48 uur om kommentaar op die jongste voorgestelde Covid-19-regulasies is in die Staatskoerant te lewer.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers op 6%
Suid-Afrika het teen Dinsdagaand altesaam 3 715 390 bevestigde Covid-19-gevalle gehad en 1 557 nuwe gevalle is aangemeld. Die jongste positiwiteitskoers is 6%. Nog ses sterftes…
Covid-19-statistieke: Minder as 600 nuwe gevalle
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 4,5%.
Covid-19-statistieke: Een nuwe sterfte
Die sterfte het nié in die afgelope 24 tot 48 uur plaasgevind nie.
Covid-19-statistieke: Twee sterf afgelope 24 tot 48 uur
Die jongste positiwiteitskoers is laer vergeleke met die vorige verslag én die verslag voor dit.
Covid-19-statistieke: Een nuwe sterfte aangemeld
Die getal nuwe gevalle en die positiwiteitskoers is ook laer as wat Donderdag aangeteken is.