Meer as 67 000 persone is nou wêreldwyd besmet deur ʼn virale uitbreking wat in China begin het.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Koronavirus: Duisende SA studente veilig in China
Wêreldwyd is meer as 64 000 persone reeds met die koronavirus besmet.
Koronavirus-dodetal styg weer skerp
Die dodetal van die nuwe koronavirus (COVID-19) het weer skerp gestyg nadat ʼn verdere 121 mense in China dood is.
Koronavirus: WGO plaas 13 Afrikalande op hoë gereedheidsgrondslag
Suid-Afrika is een van dié lande.
Nios weerlê ‘vals berig’ oor koronasterfte in die Kaap
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het Woensdag “vals inligting” wat op Twitter versprei word dat ʼn persoon in die Wes-Kaap weens die nuwe koronavirus (2019-nCoV) gesterf het, weerlê.
Soveel in SA vir koronavirus getoets
Talle gesondheidswerkers het Dinsdag opleiding by die Tshepong-hospitaal in Klerksdorp in Noordwes ontvang, sou ʼn geval voorkom.
Meer as 1 000 dood aan koronavirus
Die getal nuwe gevalle in China het egter verminder.
SA onnie in China wil klas gee ondanks virusvrese
“Hoewel ek my gesondheid in gevaar stel, is ek meer as gewillig om my hulp aan te bied in dié moeilike tye.”
Koronavirus: Miljoene in China terug by werk
Altesaam 97 nuwe sterftes is Sondag aangeteken.
Koronavirus eis meer as SARS in 2003
Die WGO meen die aantal nuwe gevalle is besig om te stabiliseer.
Koronavirus: Uitslae van toetse in Namibië bekend
Intussen is twee gevalle in KwaZulu-Natal aangemeld waar pasiënte simptome soortgelyk aan dié van die koronavirus toon.
Fluitjieblaser vir koronavirus sterf
Li het in Desember kollegas oor dié dodelike virus gewaarsku, maar die polisie het hom tot stilswye gedwing.
‘Kunstenaar’ aangekla wat op vlug beweer hy het koronavirus
“Ek het my kamera by my gehad. Ek wou ʼn ‘viral’ video maak. Ek wou dit op alle sosialemediaplatforms deel.”
Koronavirus: Perspektief is nodig
Om egter ʼn meer realistiese prentjie te vorm van die impak van die koronavirus op die mens, moet die sterftesyfer van die verskillende griepepidemies eerder as maatstaf gebruik word.
Uitslag van korona-toetse in Botswana bekend
Die jongste persoon wat nóg met die virus gediagnoseer is, is Donderdag aangemeld.
Limpopo-man het nié koronavirus
Die departement van gesondheid in Limpopo het Woensdag gesê ʼn man wat in isolasie geplaas is weens hoë koors en verkouesimptome, het negatief getoets vir die koronavirus.
10 op skip het koronavirus
Die dodetal het in ’n enkele dag met 65 gestyg.
Nog ʼn koronavirus-sterfte buite China
China het Dinsdag bekend gemaak dat meer as 20 000 gevalle van die dodelike nuwe 2019-koronavirus (2019-nCoV) reeds aangemeld is.
Koronavirus: SA wetenskaplikes tans in China
Duisende is gediagnoseer met die koronavirus, maar honderde het ook reeds herstel.
Koronavirus: ‘Geen geval in Suid-Afrika’
Die departement het gesê daar was intussen ook vals bewerings dat kenners mense aanmoedig om griepinspuitings te kry om die koronavirus te voorkom. “Ek wil dit benadruk dat daar in dié stadium geen entstof teen die koronavirus is nie.”