Die Suid-Afrikaners wat in Wuhan agterbly het verkies om nie gerepatrieer te word nie.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
SA’ners op skip toets positief vir Covid-19
Altesaam 12 Suid-Afrikaners is tans op die Diamond Princess-skip wat reeds ’n geruime tyd in ’n Japannese hawe vasgemeer is.
Covid-19: Nog ʼn geval in Afrika; eerste in Nieu-Seeland
Die derde geval van die koronavirus, oftewel Covid-19, is in Afrika bevestig.
Koronavirus: SA burgers in Wuhan huis toe gebring
Die virus het vermoedelik sy oorsprong gehad by die vleis van wilde diere wat by ʼn kosmark in Wuhan verkoop is.
IOK bly verbind tot Tokio Spele ondanks koronavirus
Japan het intussen ook sy eerste geval aangemeld van ʼn persoon wat weer met die koronavirus besmet is ná sy vroeër gesond verklaar is.
Koronavirus: Al meer in Europa word siek
Al meer gevalle van Covid-19 word by die dag in Europese lande aangemeld.
Tweede geval van Covid-19 in Afrika bevestig
“Die vensterperiode vir die kontinent om vir die koronavirus voor te berei, is besig om verby te gaan.”
Kook in kwarantyn: SA’ners in China vertel
ʼn Jonggetroude paartjie van Suid-Afrika skryf oor die struweling wat mense buite China nie in die nuus sien nie: kosvoorraad. Kry ook hier hul resep vir bobotie met Chinese kinkel!
Koronavirus: ‘Berei voor vir pandemie’
“Dit is nie net ’n Chinese kwessie nie, dit beïnvloed die hele wêreld.”
Koronavirus: Krisis in Italië
Intussen is die kreefseisoen aan die Suid-Afrikaanse Weskus verleng om vissermanne by te staan wat geraak is deur die afname in die uitvoer van kreef na China.
Koronavirus: ‘Rooi waarskuwing’ geld nou vir Suid-Korea
’n Waarskynlike “superverspreider” het ’n diens by ’n plaaslike kerk bygewoon. Meer as 9 000 kerklede is nou onder selfkwarantyn.
Lesersbrief: Suid-Afrika, bid saam met ons
Wat ons nou die meeste nodig het, is ons mense in ons land se gebede. Ons vertrou volkome dat God se plan groter en beter is as dit wat ons nou sien, en ons gaan getuig van sy goedheid en guns!
Koronavirus: WGO bekommerd oor gevalle met geen skakel met China
Die WGO sê die geleentheidsgaping om die virus hok te slaan word al kleiner.
Koronavirus: Al meer gevalle in dié lande aangemeld
Die land het intussen ook sy weermag gesluit nadat verskeie soldate positief vir Covid-19 getoets het.
Twee sterf op Japanse skip met koronavirus
Sowat 621 van die 3 700 passasiers aan boord is reeds positief vir die virus getoets.
Koronavirus: SA toets reeds 95
Suid-Afrika doen ook toetse vir ander Afrika-lande en help om die vasteland se gesondheidswerkers op te lei.
Hier is uitslag van Covid-19-toets in eSwatini
In China is meer as 72 500 gevalle tot dusver bevestig, met 1 870 sterftes.
Tientalle SA’ners steeds in China vasgekeer
Die siekte hou veral risiko’s vir mediese personeel in.
Eswatini monitor moontlike koronavirus-geval
Wêreldwyd staan die dodetal weens die virus reeds op meer as 1 600 gevalle.
Koronavirus: Eerste pasiënt sterf in Europa
Die minister van gesondheid in Frankryk het Saterdag die eerste sterfte weens die koronavirus aangekondig.