Die dodetal in China staan nou op 304 en die getal voorvalle wat aangemeld is, staan op 14 380.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Moontlike koronavirus-geval ook in Namibië dopgehou
“Volgens die pasiënt was sy op ʼn vlug saam met Chinese wat maskers gedra en gehoes het.”
Vyf moontlike koronavirus-gevalle nou in Botswana dopgehou
Al vyf pasiënte het op verskillende tye die land binnegekom.
‘Berei voor’, waarsku WGO wêreld terwyl koronavirus nóg slagoffers eis
Die WGO het lande gemaan om nie onkant betrap te word nie, sou die virus daar aangemeld word. Geen voorvalle is nog in Suid-Afrika aangemeld nie.
Moontlike koronavirus-geval in Botswana ondersoek
Byna 10 000 gevalle van die virus is reeds wêreldwyd aangemeld.
Twee van SA in kwarantyn in China
Daar woon tans 165 Suid-Afrikaanse studente en 54 onderwysers in Wuhan.
Koronavirus tot internasionale noodtoestand verklaar
Daar is reeds meer as 83 gevalle in 18 lande aangemeld terwyl die dodetal verder gestyg het.
Duisende aan boord van skip gehou uit vrees vir virus
’n Vrou aan boord het ’n koors ontwikkel.
Koronavirus nou in alle Chinese streke
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) sal Donderdag besluit of die virus ’n wêreldwye gesondheidskrisis is.
Talle vlugte na China gestaak
Kazakstan, ʼn buurland wes van China, gaan ook nie meer visums aan Chinese burgers uitreik nie.
Gerugte van koronavirus in SA onwaar – owerhede
Nog geen gevalle van die virus is tot op hede in Suid-Afrika aangemeld nie
Koronavirus: SA’ners gestrand in China
Suid-Afrikaners in China wil graag huis toe kom, maar kry geen hulp van die SA-regering nie.
SA ‘gereed’, sou gevreesde koronavirus uitbreek
Daar is nog nie planne om Suid-Afrikaners uit China te verwyder nie.
Koronavirus: Gevalle verdubbel byna by die dag
Daar was Maandag altesaam 4 515 gevalle in dié land aangemeld vergeleke met 2 835 die vorige dag.
Nuuskommentaar: Die nuwe koronavirus: Hoe bang moet ons wees?
Om te verstaan waar dié nuwe siekte nou skielik “uit die lug val” moet iemand die een en ander van mutasies weet, en die wetenskap ondersteun word om ’n teenmiddel te ontwikkel.
Koronavirus: 700 gevalle in 24 uur
Meer as 40 gevalle buite China is aangemeld.
Koronavirus: Versoeke herleef om handeldryf met wilde diere op te skort
Die uitbreking van ʼn nuwe virus wat met ʼn wildlewemark in sentraal China verbind word, het versoeke laat herleef vir wetgewing teen die handeldryf en verbruik van eksotiese spesies.
Koronavirus: China bevestig minstens 56 het reeds gesterf
China het Sondag bevestig minstens 56 persone is dood en 1 975 gevalle van die koronavirus is aangemeld.
Koronavirus: Dokter sterf; virus versprei na ander lande
ʼn Dokter wat pasiënte in Wuhan, China behandel het wat met die koronavirus besmet is, het Saterdag gesterf.
Koronavirus: Wuhan moet hospitaal binne ses dae bou
Dit sal slegs ses dae neem om ʼn nuwe hospitaal in Wuhan in China op te rig waar die koronavirus-epidemie uitgebreek het.