Die EFF het ook ʼn vurige aanval op oudpres. FW de Klerk geloods.
Lees meerAlles vir Sondag 9 Februarie 2020
Proteas, Engelse verf Wanderers pienk
Ai, as Suid-Afrika maar net 30 meer lopies in sy kolfbeurt kon aanteken.
Ongeluk eis vyf; twee beseer
Die bakkie het teen ʼn stilstaande trok vasgery.
Sesnasiesreeks: Iere, Engeland kraai koning
Rassie vergader dalk met Engelse oor pos.
Dalk nóg ʼn diefstal by SSA
Die DA is veral bekommerd oor die sensitiewe aard van die dokumente en die motief vir die diefstal.
Boks: SA se Lerena stoomroller voort
Dit is Lerena se 14de agtereenvolgende oorwinning.
Beurtkrag: Só raak dit jou toestelle
Virseker en KragDag deel ʼn handige beutkragoorlewingsgids om jouself en jou besittings te beskerm.
Luister: Spoegwolf se Danie nou ook digter
Danie du Toit se eerste digbundel, Warmer voor die Tuimeldroër, is eersdaags beskikbaar.
Fietsryer herstel wonderbaarlik ná sy hart ophou klop
“God het alles perfek laat saamwerk om my kind se lewe te red.”
Jak de Priester: ‘Elke liedjie is waardevol’
“Jy kan nie die lewe terug kry nie en ek dink dit is wat mense so emosioneel maak.”
SAL: Sakeredders sit regering op sy plek
“Die besluite wat ons geneem het, moet die lugredery weer kommersieel en operasioneel volhoubaar maak.”
Pa geskiet toe hy troeteldier inbring
“Mamma, kom help! Pappa is geskiet.”
Mosie van wantroue teen Ramaphosa ingestel
Die ATM is ontevrede oor beurtkrag, swak ekonomiese groei en die skenking wat Ramaphosa van die sakeman wyle Gavin Watson ontvang het.
Ontsnapte verdagtes weer vas
Die verdagtes word verbind met 32 huisrowe en een moord.
Koronavirus eis meer as SARS in 2003
Die WGO meen die aantal nuwe gevalle is besig om te stabiliseer.
Polisielede dood, gewond aan diens in die Vrystaat
Die polisiesersant het die dienssentrum gebel en beangs gesê hulle word aangeval en op geskiet.
Bulls punteloos ná Stormers-slag
Wat kan ʼn mens nou eintlik sê wanneer ʼn span kans op kans kry, maar nie kan afrond nie?
Mooinooi-saak lank uitgestel: ‘Dit is vir ons sleg’
Die verhoor sou Maandag in die hooggeregshof in Pretoria hervat word nadat dit verlede jaar vertraag is weens die dood van Koos Strydom.
Gedagte vir die dag: ’n Geknakte riet
“’n Geknakte riet sal hy nie afbreek nie, ’n lamppit wat dof brand, sal hy nie uitdoof nie” (Jesaja 42:3a)