Verskeie mense het gesterf en groot skade is aangerig na gister se storm in die Durban-omgewing.
Alles vir die sleutelwoord "Rescue Care"
Man oorleef skok; sterf kort daarna
Hy het geval en op ʼn pad te lande gekom.
Jong man in wrak verstrengel
Die voertuigbestuurder het “op die een of ander manier beheer verloor en in die boom vasgery, wat daartoe gelei het dat hy ernstig in die wrak verstrengel was”.
Drie bestuurders dood in soortgelyke ongelukke
“Die bestuurder is in die wrak vasgevang en het ernstige beserings opgedoen.”
Talle leerders beseer toe taxi in sloot beland
Twintig leerders op pad skool toe is beseer toe die taxi wat hulle vervoer het in ʼn sloot beland het.
Twee sterf in ongelukke op snelweë
“Die bestuurder van een van die voertuie het ernstige beserings opgedoen en hulle kon hom nie red nie.”
Altesaam 23 beseer in KZN-taxiongelukke
Altesaam 23 mense is die afgelope naweek in KwaZulu-Natal in twee onverwante voorvalle waarin taxi’s en een motor betrokke was, beseer.
Een dood, een beseer toe motor in rivier beland
Die polisie en die brandweer moes help om die beseerde uit die rivier tot by ʼn ambulans te bring.
Mans poog om ambulans te kaap
ʼn Ambulans is Sondagaand glo amper gekaap terwyl paramedici ʼn siek pasiënt na ʼn hospitaal geneem het.
Twee sterf toe voertuig rol
“Die voertuig het gerol, ʼn betonheining getref en op sy dak naby ʼn treinspoor tot stilstand gekom. Die meeste insittendes is uit die voertuig geslinger.”
Man brand in substasie dood
“Berigte is ontvang dat ʼn man in die brandende gebou vasgekeer is.”
Twee sterf in gru-botsing met polisiekar
Garrith Jamieson, woordvoerder van Rescue Care Paramedics, het die toneel as “ʼn bloedbad” beskryf.
Omstanders besteel man ná ongeluk
Omstanders het Woensdag ʼn man se motor geplunder nadat hy ernstige beserings in ʼn motorongeluk opgedoen het.
Palissadepenne deurboor man
“By paramedici se aankoms op die toneel het die man onderstebo aan die heining gehang. Die penne het albei se bene deurboor.”
Man sterf toe bakkie rol
“Die bakkie het teen die betonversperrings langs die pad gebots voor dit verskeie kere gerol het.”
Een beseer in brand by gewilde strandhotel
Een mens is beseer toe ʼn brand Sondag by ʼn gewilde hotel op Durban se strandfront uitgebreek het.
Foto’s: Omstanders plunder ná ‘bloedbad’-ongeluk op N2
Terwyl paramedici Saterdagmiddag moes bontstaan om na 16 beseerdes van ʼn ernstige kettingbotsing om te sien, het omstanders glo van die voertuie se wrakke geplunder.
Ma, baba beseer toe woonplek vlam vat
“Brandweermanne het die baba uit die brandende gebou gered. Die ma het uit die woonstel gespring in ʼn poging om van die vlamme weg te kom.”
[Foto’s] Vliegtuig stort neer op strand
“Paramedici het net ná 07:00 op ʼn noodgeval gereageer en by hul aankoms ʼn ligte vliegtuig op sy dak op die strand aangetref.”
Tragedie by Durban-strand
“Die meisie het op die kaai gestaan toe ʼn groot golf weens rowwe seetoestande haar afgespoel het.”