Wêreldrugby het ʼn amptelike ondersoek begin na die bewering dat Bongi Mbonambi ʼn rassistiese opmerking tydens die Springbokke se kragmeting teen Engeland in die Wêreldbeker-halfeindstryd gemaak het.
Alles vir die sleutelwoord "Rugbywêreldbeker 2023"
Wayne Barnes man in beheer van WB-eindstryd
ʼn Groot verantwoordelikheid rus op Barnes se skouers wanneer die All Blacks en Springbokke kragte meet om die eerste land te word wat die Wêreldbekertrofee ʼn vierde keer omhoog hou.
Geluk aan die halfeindstryd se ‘raai die telling’-wenner
‘n Gelukkige Maroela-leser wat die telling korrek geraai (of die naaste aan die eindtelling geraai het), het die kans gestaan om ʼn midweek by ATKV-Oorde te wen.
Rugbywêreldbeker-eindstryd: Raai die telling en wen
Suid-Afrika kom op 28 Oktober 2023 te staan teen Nieu-Seeland in die eindstryd van die Rugbywêreldbeker. Raai die telling en staan die kans om ʼn midweek by ATKV-Oorde en ‘n draagbare osoon-stoomsauna van Global Wellness te wen.
Dis Bokke vs All Blacks, nes in 1995
Kan die Bokke dit vir ʼn vierde keer doen, en dié keer wéér teen Nieu-Seeland?
Bokke jaag vierde wêreldtitel in Parys
Die Springbokke het in 1995 [teen die einste All Blacks], in 2007 [in die einste Frankryk] en in 2019 met die Wêreldbeker-louere weggestap.
Bongi maak glo rassistiese opmerking teen Engelse flank
Bongi Mbonambi word deur sy eie spanbestuur ondersoek nadat hy daarvan beskuldig is dat hy ʼn rassistiese opmerking tydens die Springbokke se kragmeting teen die Engelse Rose in die Wêreldbeker-halfeindstryd gemaak het.
Bokke moet hulle nie op Twickenham-triomf blind staar
“Al twee spanne het sedertdien waardevolle lesse uit hul vorige kragmetings geleer en Nieu-Seeland speel tans baie beter rugby. As jy heeltyd oor jou skouer na die verlede terugloer, flous jy net jouself.”
Kyk: Ramaphosa vier Bokke-wen by vredesberaad
Selfs wanneer pligte hom elders heen roep, los pres. Cyril Ramaphosa soos elke ander Suid-Afrikaner alles om seker te maak dat hy die Springbokke in aksie sien.
Farrell teleurgesteld, maar ook trots
Toe die eindfluitjie uiteindelik op die Stade de France blaas, het Owen Farrell se selfvoldane glimlag ná sy goeie skopvertoning in ʼn frons verander. Die Bokke het immers met 16–15 gewen.
Bokke baklei tot die bitter einde
Die Springbokke het Saterdagaand in ʼn reënerige Parys maar net weer eens gewys dat ʼn lelike wen eintlik soveel soeter as ʼn mooi verloor smaak.
Vyf by toeskouerspark in Rustenburg beseer
Die opgewondenheid oor die kragmeting tussen die Springbokke en Engelse Rose in die Wêreldbeker-halfeindstryd het amper vir ondersteuners by ʼn toeskouerspark in Rustenburg in ʼn tragedie geëindig.
Rugbywêreldbeker: Vra jou vraag oor oor die halfeind- en eindstryd en wen
Vra ‘n vraag oor die halfeindstryd of eindstryd van die Rugbywêreldbekerf en.staan die kans om ʼn wonderlike vakansie by een van die ATKV se sewe oorde landswyd te wen!
Een punt is genoeg!
Dit was met stampe en met stote, maar die Springbokke is deur na die gróte.
Bokke gerat vir fisieke Engelse aanslag
“Ons hoor dat Engeland ons veral in die skrums en losgemale sal wil aanvat. Ons sal gereed wees vir enigiets,” het Pieter-Steph du Toit bevestig.
All Blacks, Jordan straf Argentyne
’n Vlieënde Will Jordan se driekuns van drieë was die kersie op die koek van die All Blacks se spoggerige halfeindstryd-vertoning teen Argentinië op die Stade de France.
Britse koninklike se man spoel mond oor Bokke uit
“As jy teruggaan na 2019, het ek gesê: ‘Dit sal ʼn skande wees as Suid-Afrika die Wêreldbeker wen’, en hulle het dit gewen. As jy mooi na alles kyk, moes Frankryk hierdie wedstryd gewen het.”
Teenstanders skeel vurige Eben min; hy wil net wen
“Die wete dat ons nou nog ʼn kans staan om [die toernooi] te wen is die grootste dryfveer. Of ons nou teen Engeland of Fidji in die halfeindstryd sou speel; dit maak nie enige verskil aan ons desperaatheid om te wen nie.”
Rose se Borthwick kies sy dorings
“Soos wat die toernooi vorder, het die spelers herhaaldelik maniere gevind om wedstryde te wen. Soms in uitdagende omstandighede.”
Kiwi’s staal hulself vir Argentynse aanslag
“Jy het ons nog nooit hoor sê dat ons die gunstelingspan is nie. Ons is maar al te bewus van die feit dat enigiets in dié wedstryde kan gebeur.”