“Eben [Etzebeth] het vroeër gesê dat elke speler Sondag ’n taak het om te verrig: Ons wil ’n vertoning lewer waarop die span en die 60 miljoen mense by die huis kan trots wees.”
Alles vir die sleutelwoord "Rugbywêreldbeker 2023"
Oorspronklike springbok vuur Bokke aan in Frankryk
Die Springbokke is die afgelope week in Frankryk verras met ʼn geskenkpak met T-hemde wat die oorspronklike Springbok-embleem bevat.
Dupont terug vir Bok-geveg
“Ek voel goed en my herstelproses het na wense verloop. Ek is fisiek en geestelik gereed vir die wedstryd.”
Mo’unga sê dis ‘cool’ om teen Sexton te speel
“Johnny [Sexton] is pure klas. Hy is die ware spelleier van sy span en hy het ʼn sê in min of meer alles wat op die veld gebeur.”
Kyk: Mannekyne bring Bok-koors na Moederstad
Mannekyne, geklee in die Groen-en-goud, kan op die dakke van verskeie geboue in die hartjie van Kaapstad gesien word.
Libbok op 10 teen Frankryk
Handré Pollard is een van drie agterspelers – saam met Faf de Klerk en Willie le Roux – op die Springbokke se plaasvervangersbank ingesluit.
Is dit Farrell of Ford teen Fidji?
Ondanks George Ford se skepskopheldedade vroeër in die toernooi, meen Engeland se media dat Owen Farrell die binnebaan geniet om die nommertientrui teen Fidji te dra.
Alldritt ‘waarsku’ spanne oor Dupont
“In rugby, wanneer jy ʼn speler se kop tref, dan is dit ʼn rooi kaart,” het die Hane se Grégory Alldritt in aanloop tot Sondag se kwarteindstryd teen die Springbokke gesê.
All Blacks benader Ierse stryd soos finaal
“Wat in die verlede gebeur het, maak nie noodwendig saak wanneer jy in ʼn Wêreldbeker-uitspeelwedstryd speel nie.”
Dupont oefen met kopskerm voor kwarteindstryd teen SA
Dupont het vroeër vandeesweek die groen lig gekry om na vol kontaksessies terug te keer ná ʼn operasie aan sy gekraakte wangbeen tydens die groepwedstryd teen Namibië.
Oudkapteins meen Iere kan Kiwi’s se tiere wees
“Almal kyk vas teen Ierland se swak Wêreldbekervertonings teen Nieu-Seeland, maar ek glo dat ons die gunstelingspan is om die wedstryd te wen.”
Bokke het kans om iets spesiaals te doen – Rassie
“Wanneer jy iets groots wil vermag, gaan dit nooit in perfekte situasies wees nie.”
Sir Clive sit sy Noordelike Halfrond-hoed op
“Europese spanne het die groepfaseronde oorheers en ek glo dat hulle ook skoonskip in die kwarteindstryde sal maak. Hier kom die krag uit die Noorde!”
Bokke swyg nog oor bankkrag
Die Springbokke hou tans vir Frankryk aan die raai: Gaan daar vyf, ses of sewe voorspelers op die Suid-Afrikaners se plaasvervangersbank in Parys wees?
SA vlag mag by wêreldtoernooie wapper
Rassie Erasmus, Suid-Afrika se direkteur van rugby, het gesê hy is bly die Springbokke sal die land se vlag kan wapper in die naweek se Rugbywêreldbeker-kwarteindstryd.
Ben moet wet en orde in Parys toepas
Ben O’Keeffe, wat drie keer as Nieu-Seeland se skeidsregter van die jaar aangewys is, sal in beheer van die Springbokke se kwarteindstryd teen Frankryk wees.
Ondersteuners en Vlok gee Franse skop
Dit is duidelik dat Frankryk die vrugte van die oud-Bok Vlok Cilliers se harde werk by die Wêreldbeker pluk: Die akkurate Thomas Ramos is tans die toernooi se voorste puntemaker.
Faf vuur en vlam vir Frankryk-toets
“Antoine [Dupont] is ʼn wonderlike speler en hy gee vir Frankryk baie selfvertroue op die rugbyveld. Ons berei egter voor om teen ʼn span te speel en nie individuele spelers nie.”
Video: Kan die Bokke nóg beter speel?
Arnold Geerdts gesels oor hoe die kwarteindstryd van die Wêreldbeker-rugbytoernooi hierdie naweek kan uitspeel.
Dupont hervat volle kontak-oefening voor Bok-stryd
Sedert hy weer by die span aangesluit het, het Dupont vinnig van fiets- en swemoefening na hardloopoefeninge oorgeskakel en Maandag se groen lig beteken die strydlustige skrumskakel sal weer volle kontak-oefening ook kan hervat.