Suid-Afrika kom op 15 Oktober 2023 te staan teen Frankryk in die kwarteindronde van die Rugbywêreldbeker. Raai die telling en staan die kans om ʼn midweek by ATKV-Oorde te wen.
Alles vir die sleutelwoord "Rugbywêreldbeker 2023"
WB-kwarteindbepalings is bekend
Suid-Afrika sal saam met Ierland, Frankryk, Nieu-Seeland, Wallis, Fidji, Engeland en Argentinië sake in die kwarteindstryd van die Wêreldbeker-toernooi uitspook.
WB-toernooi: Tonga en Roemenië blaas vuur
Tonga, wat sewe drieë gedruk het, het met 45-24 gewen nadat hulle rustyd met 21-17 voor was.
ʼn Bieliestryd wink tussen Bokke en Hane
“Net soos wat Frankryk in sy vermoëns op die speelveld glo, só glo ons ook in ons spelers se vaardighede.”
WB-toernooi: Poemas klop Japan, dring deur tot kwarteindronde
Die Poemas het hul plek in die kwarteindronde verseël toe hulle Japan geklop het.
Ierland wen en Bokke is deur
Ierland het vir Skotland op die Stade de France oorrompel en hulle het saam met Suid-Afrika vir die kwarteindstrydronde gekwalifiseer.
WB-toernooi: Engeland luier-luier teen Samoa
Engeland het met 18-17 deurgeskraap nadat hulle rustyd met 8-14 agter was.
WB-toernooi: Wallis klop Georgië, eindig bo in Groep C
Georgië het Wallis baie harde bene laat kou.
Bokke bly skerp op die oefenveld
Ofskoon Ierland en Skotland nog vanaand in ʼn belangrike Groep B-wedstryd op die Stade de France moet speel, het die Springbokke die Wêreldbeker-kwarteindstryd in visier.
Flinke Franse verneder Italianers
Selfs in Antoine Dupont se afwesigheid het die Hane agt drieë teen Italië gedruk om as die wenners van Groep A vir die Wêreldbeker-kwarteindstryde te kwalifiseer.
Skotte wil doedelsakke laat blêr in Parys
“Ons het nie eintlik veel van ʼn keuse nie: Ons móét wen,” het Skotland se Blair Kinghorn gesê.
All Blacks druk 11 drieë teen Uruguay
Die bonuspunt is ook in die sakkie en die Nieu-Seelanders se plek in die kwarteindstryd van die Wêreldbeker-toernooi is bespreek.
Bok-slot meen Iere is gunstelinge teen Skotte
Volgens Jean Kleyn was daar nog altyd ʼn tikkie vyandigheid tussen Ierland en Skotland op die rugbyveld.
Iere op hul hoede vir Duhan
“Duhan [van der Merwe] is ʼn rugbyfrats: Hy kan van enige plek op die rugbyveld ʼn aanval loods, terwyl hy ook vinnig en sterk is. Hy is definitief ʼn bedreiging vir ons.”
All Blacks het bonuspunt in visier teen Uruguay
“As ʼn span het ons onsself weliswaar in die steek gelaat teen Frankryk, maar sedertdien het ons al beter begin speel.”
As dié ‘super-fêns’ jou pla, is jy rassisties, sê departement
Daar is groot verdeeldheid oor Chauke en Msila wat op belastingbetalers se onkoste sportbyeenkomste bywoon.
Am gee Bok-afrigter dalk keuringskopseer vir kwarteind
Die 29-jarige Am is Maandag opgeroep as plaasvervanger vir die beseerde Makazile Mapimpi, net betyds vir die kwarteindronde gedurende die naweek van 14 en 15 Oktober.
Kiwi’s moet fokus behou teen Uruguay
Foster gee toe dit is moeiliker om die span teen Uruguay te motiveer, as wat dit byvoorbeeld sou wees om hulle aan die brand te kry voor ʼn wedstryd teen een van die wêreld se voorste spanne – soos Frankryk.
‘Iere moenie Skotte onderskat’
Ierland het miskien die laaste agt toetse teen Skotland gewen, maar Ierland se aanvalsafrigter waarsku die Skotte moenie onderskat word nie.
Dupont hoor gou sy lot
Antoine Dupont het al saam met die span begin oefen, maar wag nog vir die groen lig van die chirurg af oor of hy aan die kwarteindstryd mag deelneem.