Die Gees vul ons met liefde, krag en selfbeheersing. Wat ʼn kombinasie van genademiddele – krag en selfbeheersing. Dink ʼn bietjie daaroor na.
Lees meerGee jou skryfdrome vlerke
Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns, wat van 13 Mei 2024 vir die agtste keer aangebied word, duur agt weke en fokus op die skryf van verhalende prosa in die vorm van die kortverhaal.
Gedagte vir die dag: Ontplooi sy banier
Ons moet leer om die gevegte aan die Here oor te laat.
ToekomsVenster: Julle sal die Heilige Gees ontvang
Mag ons baie bewus wees van die groot geskenk wat God gegee het: Sy Gees in die lewe van elkeen wat glo.
Kapenaars staan saam om winterkoue te bekamp
“Ons ken die toestande wat die mense van Kaapstad in die wintermaande moet deurmaak, en ons gaan aanhou werk om armoede hok te slaan.”
Gedagte vir die dag: Seën verander lewens
Onthou, ʼn seën (in Jesus se Naam), wat in geloof uitgespreek en in geloof aanvaar word, is ʼn kragtige bevestiging van God se goedheid.
Gedagte vir die dag: Wie anders as die rots?
ʼn Rots staan altyd vir vastigheid en veiligheid.
Gedagte vir die dag: God is by my
God is by dié wat aan Hom gehoorsaam is.
ToekomsVenster: Mag die Heilige Gees orde bring
Mag die Heilige Gees ook in hierdie tyd orde bring in ons bestaan.
Laaste kans om jou liedjieskryfdroom waar te maak
As jy nog altyd liedjies wou skryf, is dit nou jou kans! Hier is ʼn spesiale aanbod.
Maroela se Bruid van die Jaar: Skryf in as Herfsbruid
Skryf nou in as Herfsbruid in Maroela se Bruid van die Jaar-kompetisie vir 2024.
Dié leser wen kinderstories van NB-Uitgewers
Een Maroela Media-leser het ʼn boekpak met sewe kinderboeke van NB-Uitgewers gewen.
Gedagte vir die dag: Nie langer in vrees nie
God wil ons vrees wegneem.
ToekomsVenster: Die Gees kom woon in ons
Jesus se volgelinge word nie as weeskinders agtergelaat nie. Die Gees wat altyd by ons bly, kom neem sy intrek in elke gelowige.
Gaan op jou knieë vir gesonder gesinne, vra Dameskring
“Ons glo ʼn gesin is een van die kosbaarste geskenke wat ʼn mens van God kan ontvang.”
Gedagte vir die dag: God sal nie vergeet nie
God het jou nie vergeet nie, maar Hy wil meer met jou doen as wat jy dink.
ToekomsVenster: Die Heilige Gees wek lewe
Ek glo in die Heilige Gees.
Die (ge)val van Hansie se tande
Die dorpie Prins Albert is deurweek met geskiedenis.
Gedagte vir die dag: Dagbreek met God
Oggende is ideaal om die Woord te lees en met God te praat.
ToekomsVenster: Die Heilige Gees teenoor ons eie gewete
Die gewete hou ʼn mens by die “ek, ellendige mens”-gedeelte van Paulus se klag, maar die Heilige Gees bring ons by “maar ek dank God in Christus Jesus”.