Stem vir jou gunsteling uit ons top-10 finaliste vir Maroela se Lentebruid en staan die kans om ‘n Caribbeantan-geskenkpak te wen!
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Drie wat glo fietsryers roof, moor wéér in hof
Die verdagtes word met ʼn sindikaat in Gauteng verbind wat spesifiek fietsryers teiken.
Beurtkragvooruitsig verbeter by die dag
Nog verdere verbeterings aan die beskikbare opwekkingskapasiteit in die kragnetwerk beteken dat beurtkrag effe afgeskaal word.
Gedagte vir die dag: Wag in dié tyd op Hom
“Dit maak my opgewonde om te weet dat ek aan U behoort.”
‘G’n koeldrank meer, TMPD fokus nou op wetstoepassing!’
“Agt drankwinkels is gesluit omdat hulle sonder ʼn lisensie bedryf is en die eienaars is die toepaslike boetes opgelê.”
2024 Golden Globe-benoemings: ‘Barbenheimer’ bo!
“Oppenheimer” word benoem vir rolprent- en loketprestasie, ʼn nuwe kategorie wat vir die 2024-prysaand bekendgestel is en daarop gemik is om meer erkenning aan rolprente te gee wat gewild is by die publiek.
Kontantbetalings van Sassa-toelae binnekort by Poskantoor gestaak
Die uitfaseringsproses sal in Januarie 2024 geïmplementeer word.
Skukuza Safari-lodge tydelik gesluit
Dié stap is deel van SANParke se kommersialiseringstrategie, wat daarop gemik is om kampe op te knap en toeriste se ervaring van parke as natuurbestemmings te bevorder.
Lang tronkstraf vir Transnet-brandstofboewe
Altesame 4 570 liter diesel met ʼn geraamde waarde van R152 638 was in die vragmotor.
Gedagte vir die dag: Is jy moeg?
Dit is die tyd van die jaar wat ons almal moeg is.
Tafelberg-brand onder beheer gebring
‘n Brand wat Sondagmiddag op bo Moltenoweg, Oranjezicht op Tafelberg uitgebreek het, is onder beheer gebring.
Kruiekenner Oom Johannes oorlede
Oom Johannes Willemse, veral bekend as die kruiekoningin Antoinette Pienaar se leermeester, is oorlede.
Brand breek uit op Tafelberg
Bedrywighede by die Tafelberg-sweefspoor is opgeskort tot verdere kennisgewing.
Shosholoza Meyl-passasiers moet bus ry ná kabeldiefstal
Passasiers op die Shosholoza Meyl-trein moes Vrydag die res van die reis per bus aflê ná oorhoofse kabels tussen Kaalfontein en Muldersvlei gesteel is.
Lang pad na herstel ná honde vrou aanval
Anita Els (57) is op 4 September deur ʼn trop skaaphonde op ʼn kusdorp in KwaZulu-Natal aangeval.
Talle beseer in Sandton-busongeluk
Minstens 20 mense is Sondag beseer in ʼn busongeluk in Rivoniaweg in Sandton.
Durban-stadion ly bedryfsverliese van R228 miljoen per jaar
Die gedetailleerde inkomste- en uitgawestate van die stadion wys hoe benard die finansiële toestand van die stadion is, waaronder personeelkoste by die stadion.
Kamieskroon se groot geskenk gereed vir (hittige) feestyd
“Toegang tot skoon water is ’n grondwetlike reg en dit is veral nou, gedurende Desember wanneer temperature tot meer as 40˚C styg, uiters noodsaaklik dat almal toegang tot skoon drinkwater het.”
Landbouminister gemaan om Botswana-krisis op te los
Die DA is uiters besorg oor die onlangse aankondiging van Botswana se verlenging van invoerbeperkings op varsprodukte van Suid-Afrika.
Kaapse Forum betoog teen borgtog vir man wat vrou se keel sny
Die beskuldigde word na bewering sedert 2008 ook gesoek in verband met die moord op sy vorige vrou.