In hierdie ses toernooie het Johnson 324 putjies gespeel en altesame 1 228 keer die balletjie geslaan. Dit beteken hy het meer as R25 000 met elke hou verdien.
Bulls kyk nou vorentoe
Jake White sê die nederlaag van 21-35 was bitter teleurstellend en waarskynlik die span se vrotste vertoning in meer as ’n jaar, maar hoort tot die verlede.
Verstappen laat die rekords spat
“Ek kan F1 in die toekoms domineer.”
DTM-oorwinning eerste vir SA
“Ek kon sedert Donderdag byna nie slaap nie, maar nou is al die gewig van my skouers af en is ek oorstelp van vreugde,” het Sheldon van der Linde gesê.
Moolman vier eerste internasionale sege
Sy wou die einde van die seisoen uitgetree het, maar Ashleigh Moolman-Pasio se besluit om aan te hou jaag, is Sondag beloon.
SA vs Fidji sal bepalend wees
Die twee spanne het nog nooit vantevore teen mekaar gespeel nie en albei lek hul wonde na die afgelope naweek se eerste reeks wedstryde in die WB-toernooi.
Proteas kry slae teen Indië
Dit was die vennootskap tussen Ishan Kishan en Shreyas Iyer wat die Proteas die doodskoot gegee het.
Groentjie wen groot op LIV-reeks
Hy het in Junie ʼn beroepspeler geword en vandag die toernooi in Bangkok met drie houe gewen.
Djokovic wen 90ste titel
Hy het net 75 minute nodig gehad om die Griek Stefanos Tsitsipas te klop.
Stormers nou derde in VRK
Die Stormers (15 punte) is in die derde plek op die punteleer van die Verenigde Rugbykampioenskap.
Verstappen gekroon ná drama in Japan
Die uiteindelike wedren het net minder as 40 minute geduur want dis al tyd wat oor was nadat die wedren aanvanklik gestop is oor waterpoele op die Suzuka-baan.
VRK-reeks: Glasgow Warriors vlek Bulls se tekortkominge oop
Die Bulls, wat ses Springbokke in die uitdrafspan gehad het met die ervare Bismarck du Plessis, Morné Steyn en Embrose Papier op die bank, het geen teenvoeter gehad vir die vurige Skotte nie.
All Blacks behou wengroep
Die All Blacks se toer begin op 29 Oktober teen Japan in Tokio voordat hulle op agtereenvolgende naweke teen Wallis, Skotland en Engeland te staan kom.
VRK-reeks: Sharks trap klei teen Leinster
Dié Ierse kragreus het Saterdag op sy tuisveld, die RDS Arena in Dublin, die Sharks in ʼn drieëfees wat 13 drieë opgelewer het, geklop.
VRK-reeks: Stormers bly op wenpad teen Zebre
Die Stormers se groot uitblinker was die jong senter Sacha Mngomezulu, wat 22 punte aangeteken het wat bestaan het uit ʼn drie, vier doelskoppe en drie strafdoele.
Speke sing in die Wieg van die Mensdom
Die Wieg van die Mensdom in Muldersdrift, net buite Johannesburg, is deesdae nie net ʼn gewilde uithangplek vir besoekers wat lafenis uit die stad kom soek nie, maar ook ʼn fietsryplek vir oud en jonk.
VRK-reeks: Lions se welpies nou hardebaarde
Die Lions verdedig nou met passie, hul houding is reg en hoewel Vrydagaand se statistiek daarop dui dat hulle 31 duikslae verbrou het, is dit misleidend, want daar was bitter min deurkomkans vir Edinburgh.
SA spanne moet ligloop vir Europeërs
Die Bulls probeer deesdae om meer aanvallend te speel in pleks van tienman-rugby, maar die regte besluite op die regte tyd sal Saterdag die Suid-Afrikaners se lot bepaal.
Alle oë op SA vrouerugby
’n Rekordgetal toeskouers van 40 000 sal Suid-Afrika se openingswedstryd in die Wêreldbeker-rugbytoernooi teen Frankryk kyk.
‘Nee’ vir ranglyspunte in LIV-reeks
Greg Norman het gehoop die LIV-spelers wat vandeesweek in Thailand meeding, kan reeds op ranglyspunte aanspraak maak.