Die wenners van National Geographic se kompetisie vir reisfotograwe van die jaar is pas bekend gemaak. Die doel van dié kompetisie is om te “inspireer” en die skoonheid van die wêreld op ʼn wêreldwye platform te vertoon.
Alles vir Woensdag 2 Augustus 2017
Man geskiet ná hy kinders by skool aflaai
“Die kinders was al in die skool en geen kind het die skietery gesien nie.”
Federalisme bly die antwoord op SA kruispad
“In die praktyk beteken dit dat selfdoenfederalisme van “onder” af gebou word, eerder as van “bo af” ingestel word. Namate die sentralistiese sentrale projek van die ANC misluk, sal geen regering op die lange duur kan keer dat gemeenskappe die land volgens hulle behoeftes inrig nie. Volwasse mense wil nou eenmaal vir hulself besluit.”
Lesersbrief: Helpmekaar Kollege en die ‘regte’ wêreld
“Buiten die tekort aan feite, oningeligtheid, wanbegrip en subtiele rassisme is daar dalk wel ʼn lewensles vervat in die ellendige tirade.”
Vier lyke in woud gevind
Die liggame van vier mans is Maandag in ʼn woud naby Libode in die Oos-Kaap gevind.
Gaan Mbete haar ware kleure wys?
“Alles hang nou van één persoon af. Gaan sy die moed hê om vir die eerste keer in haar lewe ’n bietjie moed aan die dag te lê?”
Ellispark se rooi gety
Vra vir enige oorsese rugbyspeler watter stadion en sy toeskouers die mees intimiderende is en die antwoord is byna altyd: Ellispark.
Kan die mensdom by omgewingsveranderinge aanpas?
Daar is ongelooflik baie aspekte wat dus in gedagte gehou moet word wanneer vir die toekoms beplan word, en dit is nie altyd moontlik nie, maaar dit is beter om soos die tien wyse maagde voorbereid te wees.
SA gimnastiekheldin in motorongeluk
“Die motor het omtrent vier keer gerol en sy is uit die motor geslinger.”
Man vas vir moord op vrou
“Dit is nog ʼn skokkende en sinnelose geval waar ʼn weerlose vrou vermoor is.”
Vyfjarige is jongste in Afrika wat meganiese hart kry
ʼn Vyfjarige seuntjie van Newcastle in KwaZulu-Natal sterk goed aan nadat hy ʼn paar maande gelede die jongste mens in Afrika geword het om ʼn meganiese hart te ontvang.
Egpaar sien glo hoe man 5 honde doodry
Die man het hom intussen aan die polisie oorgegee.
[Resep] Outydse hoenderpastei
Daar is mos niks so lekker soos ʼn geurige hoenderpastei nie!
1 LP dood, 3 ernstig beseer in ongeluk
Een LP is dood en drie ander LP’s ernstig beseer in ʼn motorongeluk wat vanoggend buite die Paarl plaasgevind het.
Klagtes teen Malema word al meer
“Malema en sy brigade van rooi barette is mal daaroor om in die kollig te wees, maar om al die verkeerde redes.”
Pta-bejaarde wreed vermoor
Johannes Petrus Herman Maré (78) se liggaam is agter in die erf van die huis wat hy met sy dogter gedeel het, aangetref.
Musiekster wat verkrag, hoor oor borgtog
“Ek is ʼn superster, plaaslik én internasionaal. Ek kies om nie skuldig te voel nie, want ek weet ek is nie,” het hy gesê toe hy gevra is of hy na die buiteland sou vlug.
Nuuskommentaar: Rusland en VSA gryp mekaar aan diplomatieke kele
Die diplomatieke relletjie met Rusland wat pres. Donald Trump van oudpres. Barack Obama geërf het, het nou ’n vorm aangeneem wat goed sou pas by die dae van die Koue Oorlog.
Man se liggaam in moeras gekry
Die liggaam van ʼn onbekende man is Dinsdag met ʼn kopwond in ʼn moeras aangetref.
Vandag se sportnuus
Die Guinness PRO14-rugbytoernooi is gister bekendgestel en dit beteken dat daar nou somerrugby op plaaslike bodem gespeel gaan word.