“Ek wil nie hê my seun moet vergeet word nie, ek wil hê sy naam en sy herinnering moet voortleef.”
Alles vir Donderdag 22 Maart 2018
Dutton wil boere steeds help ondanks kritiek
“Dit is vir my kommerwekkend dat mense op die oomblik vervolg word – die getal mense in Suid-Afrika wat doodgaan of wreedaardig aangeval word, is ʼn realiteit.”
Coligny-moordsaak: Twee weier glo om terug te gaan na toneel
Modisane het aan die hof gesê hy ken Doorewaard en Schutte weens twee vorige voorvalle waar hulle twee minderjarige seuns na die polisiestasie gebring en sake van diefstal teen hul ouers aanhangig gemaak het.
Stephen Hawking langs Newton, Darwin begrawe
Eerwaarde dr. John Hall, dekaan van Westminster Abbey, het vandeesweek in ʼn verklaring gesê dit is ʼn “gepaste” huldeblyk aan die Britse fisikus.
Resep-video: Gevulde paaseiers
Paaseiers met ’n kaaskoekvulsel? Vertel my meer!
Nuuskommentaar: Is Malema ʼn politieke fabrieksfout?
Al hoe meer uitlatings, meestal rasbenepe, van die EFF-leier, Julius Malema, laat hom klink na die produk van ʼn politieke fabrieksfout. Hy durf egter nie onderskat word nie, want dit besorg aan hom onverdiende bates en politieke vlerke.
Bloem se geliefde klein vrou onthou
Bester was in ʼn stadium die Guinness World-rekordhouer vir die kortste vrou op aarde en net 65 cm lank.
Ekonome hoopvol oor Moody’s se besluit
Ekonome is versigtig optimisties dat Suid-Afrika se kredietgradering onveranderd sal bly.
‘Boer soek ʼn vrou’: Leah se prettigste, uitdagendste rol nóg
“Toe ek die nuus gehoor het, wou ek so hard moontlik skree. Dit was so frustrerend, want ek kon nie skree nie aangesien ek my stem moes laat rus. Maar dit was ʼn groot oomblik; ek het uitgebars in trane en verskriklik emosioneel geraak.”
3 000 Zim-gevangenes kwytgeskeld
Emmerson Mnangagwa, president van Zimbabwe, het Woensdag amnestie verleen aan minstens 3 000 gevangenes, ʼn besluit wat ten doel het om die oorbevolking in die land se tronke te verlig.
Esbé Koster se moordenaar nié gevonnis
Die jong man wat skuldig bevind is aan die koelbloedige moord op Esbé Koster (50), ʼn sekretaresse van ʼn skool in Brits in Noordwes, het Donderdag weer in die hooggeregshof in Pretoria verskyn.
Boek: Gifbeker
Dit is maar net die begin van Storm se probleme. Haar oudkollega, Andreas Moerdyk, daag sak en pak op haar drumpel op.
Taalgebruik: Intensiewe vorme
Intensiewe vorme is by uitstek ‘n aspek van taalgebruik wat geleenthede bied vir kreatiewe skeppings deur elke taalgebruiker.
Superrugby: Dis tyd om op te staan
Bestendigheid, of eerder ’n gebrek daaraan, was nog altyd een van die remskoene van Suid-Afrika se Superrugbyspanne.
Weerdiens waarsku teen swaar reënval, vloede
“Weens die beduidende neerslae wat die weerstelsel kan meebring, kan kitsvloede plek-plek voorkom.”
Delmas-ma roerend gegroet: ‘Sy het tot die einde baklei’
“Sy het tot die laaste baklei om toe te sien dat Rachel herstel. Sy was ʼn ma, ʼn vrou, ʼn engel, ʼn sussie, ʼn vriendin en ʼn gawe van God.”
Vandag se sportnuus
Die Derde Kriekettoets tussen Suid-Afrika en Australië begin vanoggend om 10:00 op Nuweland in Kaapstad em die eerste wedren in vanjaar se Formule Een Grand Prix-reeks word Sondag gejaag.
Sapu kritiseer aanstelling van nuwe polisiehoofde
Die Suid-Afrikaanse Polisie-Unie (Sapu) het vandeesweek die nuwe polisiehoofde gekritiseer en gesê dié aanstellings is bloot “begunstigingstoekennings” vir diegene wat lojaal aan genl. Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, is.
‘Bewerings teen Noordwes-premier eis dringende ondersoek’
“Mahumapelo moenie slegs bedank nie, maar die bewerings moet deeglik ondersoek word. Hy moet sy dag in die hof kry, sou die bewerings waar bewys word.”
Ramaphosa: Deeglike gesprekke nodig voor vryhandel werklikheid word
Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdagaand laat gesê die Suid-Afrikaanse regering het meer tyd nodig om relevante belanghebbendes en beleggers te raadpleeg oor die vryhandelooreenkoms voordat dit finaal onderteken word.