Die ekonomiese agentskap NKC Africa Economics sê dit is duidelik dat daar probleme in die ekonomie is. Volgens die maatskappy het dit ook ’n uitwerking op sentiment teenoor die rand.
Alles vir Donderdag 21 Junie 2018
Verkragter kry ses lewenslange vonnisse
“Hy het ná die voorval vir die meisie gesê om haarself te was voor hy met twee selfone gevlug het.”
Nuuskommentaar: Weet ons wat regtig aangaan?
Dit is reeds bekend dat gedrukte koerante wêreldwyd onder druk is, maar die verlies aan hierdie media is veel groter as die sentiment om ’n rustige tydjie op die keramiektroon te kan gaan deurbring. ’n Berg kundigheid is in mediamense van toet tot nou versamel, waarsonder veral nuusmedia van kleiner taalgemeenskappe noustrop gaan trek.
Fliekvlooi Floris se videoresensie: ‘Thys & Trix’
Fliekvlooi Floris Groenewald het na die splinternuwe Afrikaanse aksiekomedie, met Bouwer Bosch, Leandie du Randt Bosch en Brendon Daniels in die hoofrolle, gaan kyk.
TV-persoonlikheid sê jammer ná storm op sosiale media
Sy het gesê sy het dom opgetree om die woorde van ʼn vriend net so te herhaal in ʼn flou poging om “slim te lyk” op sosiale media sonder dat sy die inskrywing behoorlik gelees het.
Foto’s: Triumph is terug met mening
Triumph slaan wêreldwyd ʼn nuwe rigting in. Plaaslik gaan daar nou ’n paar Triumph World Black-fasiliteite gebou word wat aan Triumph se globale standaarde sal voldoen.
Resep: Aartappel-en-uie-sop
Dié sop sal goed afgaan op ʼn wintersaand!
Trump teken bevel oor immigrantouers en -kinders
Die Amerikaanse media is die afgelope paar dae oorheers deur beeldmateriaal van kinders wat huil wanneer hulle van hul ouers geskei word en in aanhouding geplaas word.
Pippie kry spesiale ‘maat’ kort ná verjaardag
“Dit was liefde met die eerste oogopslag! Hulle is mal oor mekaar!”
Boek: Die hond wat ophou blaf het
‘n Kaalvuis sielkundige riller deur ‘n opwindende nuwe skrywer. ‘n Geveg tot die dood toe tussen goed en kwaad, maar die rolverdeling is net so onseker soos die uitslag.
Vandag se sportnuus
Drie wedstryde is gister in Fifa se Wêreldbeker-toernooi in Rusland gespeel. Al drie wedstryde se eindtellings was 1–0.
Vakbonde verwerp Eskom se aanbod
Al die erkende vakbonde by Eskom het Woensdag die kragverskaffer se salarisaanbod van 4,7% verwerp.
Vier vas ná aanval op avoplaas
Vier verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ʼn aanval vandeesweek op ʼn avokadoplaas in Limpopo waartydens ʼn man geskiet en later in die hospitaal dood is.
Man weer in hof oor vermiste Pta-vrou se moord
Die eggenoot van ʼn vrou van Brooklyn in Pretoria wat twee weke gelede as vermis aangemeld en vermoedelik vermoor is, verskyn weer Dinsdag in die stad se landdroshof.
Fetus in veld gevind
“Die lewelose fetus was al vir ʼn geruime tyd dood.”
Gedagte vir die dag: Die ware geseëndes
Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel. (Matteus 5:3)