The Economist het ʼn interessante manier om geldeenhede se prysvlak te bepaal, en volgens dié indeks is die Suid-Afrikaanse rand tans een van die mees onderwaardeerde geldeenheid ter wêreld.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "rand"
Rand nou uiters kwesbaar vir negatiewe nuus
Die rand is onder druk weens verskeie faktore en die kanse is goed dat die geldeenheid verder ontwrig kan word.
Geen bewyse vir manipulasie van rand
Die minister het gesê die rand se waarde is vlottend in ʼn ingewikkelde en verwikkelde mark, so manipulasie sou nogal moeilik wees.
Beurtkrag pootjie rand
Die rondte beurtkrag tans wat deur Eskom toegepas word, het ook sy weg gevind om die rand te pootjie. Ofskoon die geldeenheid stewig in Januarie vertoon het, het dit sedert die aanvang van beurtkrag Sondag die geldeenheid teen ’n snelle pas stoom laat verloor.
Onsekerhede oor Eskom sal ekonomie kniehalter
Die staatsbeheerde elektrisiteit-voorsiener Eskom is besig om die ekonomie op sy knieë te dwing en dringende stappe is nodig om die stand van sake te verander. Dit is die mening van verskeie ekonome oor die jongste krisis waarin Eskom tot fase 4-beurtkrag oorgegaan het.
Sterker rand hou voordele en nadele in
Die huidige sterkte van die rand kan ’n tweesnydende swaard vir Suid-Afrika word. Dit kan egter voordele soos ’n laer brandstofprys en matige inflasie meebring.
Middelklas krimp, verbruikers verkeer onder finansiële druk
Nog raad van Roets was dat verbruikers nie skaam hoef te voel om ’n skuldberader te nader nie. Hy sê skuldberaders kan verbruikers met die nodige raad voorsien om struikelblokke en hindernisse vroegtydig raak te sien.
Blaam vir brandstofprys, BTW-verhoging aan die voete van die regering
Dalk sal dit dan beter wees vir president Ramaphosa, die sakeman, om die kumulatiewe impak van teenproduktiewe regulasies, beleide en belasting te evalueer in stede daarvan om nou die privaat sektor implisiet as sondaar uit te maak met onhaalbare versoeke.
Meer positiwiteit oor die rand
Dit wil ook voorkom of ontleders meer positief oor die rand is.
SA geldeenheid benodig ’n behoorlike buffer
Ontleders waarsku dat daar nog baie onsekerheid op Suid-Afrikaners wag weens die gewipplankryery van die rand. Daar is veral kommer dat die geldeenheid gaan sukkel weens ’n gebrek aan ’n buffer wat hom kan onderskraag.
Redes vir rand se verknorsing
Die ekonomiese agentskap NKC Africa Economics sê dit is duidelik dat daar probleme in die ekonomie is. Volgens die maatskappy het dit ook ’n uitwerking op sentiment teenoor die rand.
Rand versterk ná Ramaphosa staatsrede lewer
Die Suid-Afrikaanse Rand het Vrydagaand teen die VSA-dollar verbeter – dít oomblikke nadat pres. Cyril Ramaphosa sy eerste staatsrede in die parlement gelewer het.
Rand nou sterkste in twee jaar
Die rand het Woensdag vir die eerste keer sedert Mei 2015 teen onder R12 teenoor die dollar verhandel.
Gigaba: ‘Kabinetskommeling raak nie rand’
Gigaba het aangevoer die rand was nog altyd wisselvallig.
ANC katrol die Engelse pers in
Asof die ANC die rand en die land nie genoeg skade berokken het nie, het hy sy tande ook diep in die Engelse pers ingeslaan met die ietwat bedekte oorname van Independent Media se 18 koerante deur Iqbal Survé se Sekunjalo-konsortium, grotendeels met regeringsgeld.
Nuwe banknote defektief
‘n Belangrike sekuriteitskenmerk op die nuwe Mandela-banknote, wat in November 2012 bekend gestel is, is defektief, het die Sunday Times berig.
ANC sê Zuma het nie rand laat tuimel
Berigte wat ‘n toespraak deur president Jacob Zuma aan die daling van die rand koppel is “ongegrond” het die ANC Vrydag gesê.