Selfs al kom geen nuwe migrante meer na Europa nie, bly die hantering van miljoene wat reeds daar is en wat geensins geïntegreer kan of wil word nie, vir die komende dekades ’n kopseer vir Europa en veral vir Duitsland.
Alles vir Maandag 2 Julie 2018
Boek: Lelies vir Louisa
Louisa worstel met die groot vraag oor haar herkoms. Sy is as baba op ʼn kinderhuisstoep gelos met ʼn saffier wat per ongeluk laat val is.
Hof beslis oor ‘wraakondersoeke’ van polisie teen Opod
“Die uitspraak help ook om die vertroue wat die publiek moet hê te versterk dat Opod sonder onnodige inmenging in staat sal wees om klagtes teen die polisie sonder vrees of vooroordeel te ondersoek.”
Tekenprent: Kill the Boer-boek
Volgens die SAUK is daar ’n storm van kritiek op sosiale media aan die woed oor die boek, “Kill the Boer”, deur Ernst Roets.
Zuma se seun sterf
Een van oudpres. Jacob Zuma se seuns is Sondagaand in die Milpark-hospitaal in Johannesburg dood.
Pastoor, onnie vas oor seksklagtes
Een van dié voorvalle het glo in April reeds plaasgevind, maar die vrou het dit na bewering nou eers aangemeld ná ingryping deur mede-kerkgangers.
Man wys verkoolde oorskot van vermiste vrou uit
“Die verkoolde oorskot van die vermiste 25-jarige vrou is hier aangetref. Die oorblyfsels van ʼn gebrande buiteband is saam met die liggaam gevind.”
Boek: Kill the Boer
Kill the Boer is ’n boek oor die wreedaardige werklikheid van plaasaanvalle in Suid-Afrika en hoe die Suid-Afrikaanse regering aandadig tot die krisis is.
Resep: Sampioen-lekkerte
Dit is ʼn maklike manier om kinders te oortuig om groente te eet!
Motoris vas oor plofstof
“Ons pogings om die veiligheid van die gemeenskap te verseker word dikwels versterk deur die publiek wat ons met waardevolle inligting help.”
Mahumapelo wil kritici hof toe sleep
Mahumapelo het glo gesê hy het besluit om te bedank uit sy pos as premier om volgens die wet met sy kritici af te reken.
Nuuskommentaar: Om die publiek se steun te verloor
Volgens ’n peiling lyk dit of pres. Donald Trump die negatiewe invloed van kritici oorleef het, en dat die ekonomie wat blom, baie daartoe bydra dat die ekonomie soveel vertroue gewin het. Hier plaaslik lyk dit of Ramaphosa nou eers behoorlik onder druk geplaas word wanneer hy die saak probeer uitpluis van protesmakers wat hulle tot misdaad wend.
Basiese opvoeding: Elke kind se reg
Swak basiese onderwys skend nie net elke kind se basiese menseregte nie; dit raak ons almal. Dit beïnvloed die ekonomie, dit belemmer persoonlike ontwikkeling, en dit ontneem mense van ’n ordentlike lewe.
Vandag se sportnuus
Sewe wedstryde is die naweek in die Superrugby-reeks Van die vier Suid-Afrikaanse spanne kon net een ʼn oorwinning behaal.
Mans poog om ambulans te kaap
ʼn Ambulans is Sondagaand glo amper gekaap terwyl paramedici ʼn siek pasiënt na ʼn hospitaal geneem het.
Kleuter (3) sterf toe kar haar, ma en tannie tref
ʼn Driejarige meisie is dood en twee volwasse vroue, vermoedelik haar ma en haar tannie, is beseer toe ʼn voertuig hulle Sondagmiddag getref het.
Spoedvraat vas ná hy 210 km/h jaag
ʼn 31-jarige man is die afgelope naweek in hegtenis geneem nadat hy glo teen 210 km/h in ʼn Mercedes Benz E350 op ʼn gedeelte van die hoofweg tussen Pretoria en Johannesburg gejaag het.
Gedagte vir die dag: Ligmaker
God … het ook in ons harte ’n lig laat skyn … (2 Korintiërs 4:6)