Die langste liga in die geskiedenis van Europese rugby, danksy ʼn uitgerekte dispuut, is uiteindelik Saterdag afgehandel – hopelik, ja.
Lees meerAlles vir Saterdag 22 September 2018
Westelike Provinsie, Sharks steeds onoorwonne
Die Westelike Provinsie en die Sharks is ná Saterdag steeds onoorwonne in die reeks om die Curriebeker.
Duisende kommentare teen NGV-wetsontwerp ingedien
“Die NGV gaan nie anders wees as ʼn Eskom of die Suid-Afrikaanse Lugredery (SAL) nie; dié fonds is egter selfs groter en sal aan dieselfde soort wanbestuur blootgestel wees.”
Pro14: Kings maak soos die Bokke met hul min besit
Die Southern Kings het, soos die Springbokke verlede week in die verrassende oorwinning teen die All Blacks, hulle Saterdag teen die Glasgow Warriors nie veel aan besit en gebiedsvoordeel gesteur nie.
Wêreldrenosterdag: Strop al hoe nouer om stropers se nekke
Op Wêreldrenosterdag het statistiek dit aan die lig gebring dat dit wil voorkom of Suid-Afrika besig is om die geveg teen stropers te wen, of hulle ten minste meer suksesvol af te weer.
Ses mense, waaronder ’n baba, sterf in botsing met vragmotor
“Toe paramedici by die toneel opdaag, het hulle die voertuig en die vragmotor langs die pad aangetref. ’n Deel van die vragmotor was nog aan die brand,” het die nooddienste gesê.
Vrou (73) sterf ná polisie-snuffelhond haar herhaaldelik byt
Haar seun het buite die hof gesê hy is absoluut woedend vir die polisie en het die voorval as ʼn “skande” bestempel.
Vier dood toe bakkie, vragmotor bots
“Die bestuurder van die vragmotor het op die toneel rondgeloop en was net gering beseer. Hy het geweier dat paramedici hom na die hospitaal vervoer.”
Glips versuur skitterskopper se dag van glorie
ʼn Glips reg teen die einde was Saterdag die druppel gal in ʼn Suid-Afrikaner se soetste wyn in die Japanse Topliga.
‘Ramaphosa se stimuluspakket kan ekonomie uit ashoop help’
Een van die kwelpunte wat uitgewys is, is dat die program kan werk, maar dat die implementering daarvan moontlik uitdagings kan stel.
Minister van omgewingsake sterf
Edna Molewa, minister van omgewingsake, het in die ouderdom van 61 gesterf.
‘Kennis van gesin’ vas vir moord op ma, twee dogters
ʼn Man, wel bekend aan die gesin, is deur die polisie nagespoor en in hegtenis geneem in verband met dié gru-moord.
2 wat bejaarde doodsteek, van pensioengeld beroof gevonnis
Die twee het haar albei met messe gesteek en van haar pensioengeld beroof voor hulle van die toneel gevlug het.
Eddie Jones se lakmoestoets
Dis ʼn geveg wat jy eintlik nie kan wen nie, een van daardie nagmerries wat vir enige rugbyafrigter gryshare gee.
‘Verkoop teen’-vervaldatum op kos moet waai
Vervaldatums op kos is weer in die nuus en die feit dat al die soorte vervaldatums verbruikers verwar, is een van die redes daarvoor. Die verwarring is nie net in Suid-Afrika te bespeur nie, maar wêreldwyd – soveel so dat selfs die Verenigde Nasies (VN) besluit het dat die “verkoop teen”-vervaldatum op kos moet waai omdat mense nie weet wat dit beteken nie
Net 1 toilet in enigste 24 uur-kliniek in Noordwes-nedersetting
Die kliniek se probleme stop egter nie hier nie, aangesien daar ook ʼn vullisstortingsterrein naby die kliniek is. “Ons is nou al bang die rotte rig fisiek skade aan ons pasgebore babas aan.”
Van Coke se eie program eersdaags op die kassie
Hy gaan saam met bekendes en komediante die draak steek met al die “malligheid in die wêreld”.
Een dood, drie beseer ná gru-botsing
Een persoon is dood en drie ander beseer toe ʼn bakkie en ʼn minibus Vrydagmiddag op die M1 gebots het.
Hier is Ramaphosa se adviespaneel oor grondhervorming
Dan Kriek, president van AgriSA, en Nick Serfontein, gesiene boer, dien op dié paneel van tien.
Gedagte vir die dag: Ons wonderlike wêreld
Die dieptes van die aarde behoort aan Hom, die kruine van die berge is Syne. (Psalm 95:4)