Uruguay A het ná die tweede ronde Woensdag die voortou in Wêreldrugby (WR) se Amerikas-Stille Oseaan-uitdaagtoernooi in Montevideo, Uruguay, geneem.
Lees meerAlles vir Donderdag 11 Oktober 2018
Kan Springbokke verskil aan Curriebeker maak?
ʼn Belangrike vraag wat eerskomende naweek se Curriebeker-rugby moet beantwoord, is of die vrygestelde Springbokke van só ʼn gehalte is dat hulle enigsins waarde tot die verwaterde reeks kan toevoeg.
Vier vas vir moord ná tuinrusie
Sy vrou het tussenbeide getree in die rusie wat oor die tuin ontstaan het. Sy is ernstig aangerand met ʼn houtpaal.
EFF-hoë se broer ontken ‘skenking’ van R16 miljoen
In die verslag word beweer Brian Shivambu het R10 miljoen deur sy maatskappy na Floyd Shivambu se rekening herlei.
DKD slaggereed vir tronkmatriek
Die departement werk nou saam met die departement van basiese onderwys en ander vennote om ekstra klasse aan te bied en bykomende hulpbronmateriaal beskikbaar te stel om die gewone lesse aan te vul.
Jong Kapenaar se ‘moordenaar’ vas
“Hoeveel ouers en broers en susters sal nog moet treur voor ons as ʼn nasie beslissend optree om bendebedrywighede, dwelmmisbruik en geweld hok te slaan?”
Adresse kortwiek OVK
Dit het geblyk ‘n onoorkomelike struikelblok vir die kommissie te wees en hulle het die hof nou om uitstel gevra. Die hof het nog nie uitspraak gelewer nie.
Weldoeners skenk groot vir Dros-slagoffer
“Weens die sensitiewe aard van die veldtog en om die gesin te beskerm, maak ons geen melding van enige name nie.”
ToekomsVenster: Hemelse wysheid teenoor aardse wysheid
Sal iemand (ek en jy) nie asseblief na vore tree en help red wat te redde is nie?
Die wêreld in foto’s – 11 Oktober 2018
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
SA-vulstasie besorg handsak terug aan Belgiese toeris
Toe Michèle Simonis, wat saam met haar gesin met vakansie in Suid-Afrika was, besef sy het haar handsak by die vulstasie vergeet, was hulle reeds 200 km weg daarvandaan en het sy geglo sy gaan dié sak nie weer sien nie.
Man beland op palissade ná hy uit boom val
ʼn 29-jarige man is in ʼn kritieke toestand nadat hy ongeveer ses meter uit ʼn boom geval en op ʼn palissade beland het.
Net een uit drie verwerpte babas oorleef
“Ál meer vroue kom binnetoe om hul baba af te gee, pleks dat hulle die baba in die gat in die muur van die sentrum los wat spesiaal vir dié doel skep is.”
Meer as mooi naels en kapsels by dié salon te koop
“Ná ’n paar uur se monitering van die tipe klante wat in en uit die sakeonderneming beweeg, het die beamptes toegeslaan.”
Nehawu en Sassa kom tot ʼn vergelyk
“Dit word van al die werkers verwag om Maandag terug te keer werk toe en die partye het ooreengekom dat die ‘geen werk, geen betaling’-beginsel nie hier toegepas sal word nie.”
Bid, glo en vertrou is buurtwaglid se pleidooi ná hy geskiet is
Henning het vandag in sy huis in Danville vertel wat presies op daardie dag gebeur het toe ’n werknemer van OK Grocer in Danville die buurtwag gekontak en vir bystand gevra het.
Vrou val 3 m toe hysbak se kabel breek
“Dokters sê sy sal weer kan loop, maar op ’n skaal van 1 tot 10, is haar pyn 500.”
Vrou uiteindelik trotse student ná stryd teen bloedkanker
“Vir só lank kon ek nie studeer nie en het ek geen drome gehad nie. Ek het in daardie tyd ophou droom.”
Springbokke sonder van hul sterre teen Engeland
Die komende toetswedstryd tussen Suid-Afrika en Engeland op 3 November op Twickenham stuur af op ʼn groot gemors.
Bekendstelling: Honda soek ʼn stukkie van Volkswagen se koek
Produksie van die Polo Vivo‑sedan is ʼn geruime tyd gelede opgeskort. Die Polo Vivo het 88% van die intree-sedan‑segment besit. Honda wil nou ʼn stukkie van daai koek opraap, skryf Brendon Staniforth.