Hy het hulle dopgehou terwyl hulle die rivier oorsteek en toe het hy vir president Jefferson gevra om hom asseblief saam met hom oor te vat. Die president het sonder om te huiwer, ingestem…
Alles vir Vrydag 29 Maart 2019
Boek: Die storie van Afrikaans: uit Europa en van Afrika (deel 2)
In hierdie boek – wat in twee dele gepubliseer is en gedeeltelik gebaseer is op E.H. Raidt se Afrikaans en sy Europese verlede – word opnuut gekyk na Afrikaans se veelkantige herkoms.
Die wêreld in foto’s – 29 Maart 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Aros betree ʼn volgende era met nuwe leierskap
Aros, ʼn private Christelike hoëronderwysinstelling, spog met ʼn splinternuwe topbestuur wat die leisels in 2019 sal oorneem.
Nuuskommentaar: Word ons al hoe meer bekommerd?
Polarisasie, soos nou weer deur die SA Menseregtekommissie bevorder in sy uitspraak dat Julius Malema se uitsprake wel soos haatspraak klink maar nie is nie, en toenemende pessimisme, beïnvloed die mens se optrede in vele opsigte – onder meer hoe hy gaan stem, en of hy dalk ’n terroris gaan word.
Blinde NWU-student en gidshond vang saam graad
“Ek het klaargemaak saam met almal wat saam met my begin het. Partykeer het ek, soos baie ander gestremdes, harder gewerk nét om ander mense verkeerd te bewys.”
Woord: granny smith
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “granny smith” vir ‘n tipe groen appel met ‘n kraakvars tekstuur
Verdagte nog nie aangekla oor lyk in winkeltrollie
ʼn Verbyganger het Woensdagoggend die man in Lavender Hill gewaar terwyl hy die liggaam in ʼn winkeltrollie stoot.
In Afrikaans is terug vir nóg
“Hierdie konsert is uniek. Dit is nie ’n musiek-ekstravaganza nie en hoewel daar ’n visuele komponent is, gaan dit oor die treffers wat die publiek wil hoor.”
Resep: Vrugte-yskastert
ʼn Lekker tert vir jou naweekgaste.
Duduzane se aansoek om ontslag geweier
Die Randburg-landdroshof het Vrydag Duduzane Zuma se aansoek om ontslag teen die aanklag van strafbare manslag teen hom, van die hand gewys.
AB se vyftigtal tevergeefs, Kohli kwáád
Skeidsregter sien nie Malinga-foutbal
DA wen maar VF Plus groei in Krugersdorp
Die DA het in hierdie week se tussenverkiesings twee wyke in Krugersdorp aan die Wes-Rand gemaklik behou, maar baie steun aan die VF Plus ingeboet.
Bek-en-klouseer ‘onder beheer’ in Limpopo
Die departement van landbou sê hy wen die stryd nadat bek-en-klouseer vroeër in Limpopo uitgebreek het.
Video: Vatikaan verduidelik oor pous-voorval
Beeldmateriaal van die pous wat telkens sy hand wegruk wanneer mense probeer om sy ring te soen, het wyd kritiek uitgelok met kritici wat sê hy verwerp kerklike tradisie.
Twee sterf in botsing in Baviaanspoort
By paramedici se aankoms op die toneel het twee mans reeds op die toneel aan hul beserings beswyk.
Eseltjiesrus: Hiér is donkies die wonderlikste ding
“Dit is asof die donkies net eenvoudig verstaan. Hulle druk hulle neuse teen mense se nekke om liefde te gee en dit is net fantastiese terapie.”
Verbruikersake: As jou goed breek tydens die trek
Dit is maar altyd ’n pyn om te trek as mens dink aan inpak en uitpak, maar daar is nog ’n groter pyn: wanneer jou kosbare besittings in stukkies aan die ander kant uit die vragmotor gelaai word.
Steve Hofmeyr en Afrikaanse borge se boikotte
Die boikotte teen AIG oor Steve Hofmeyer is skynheilig en dui veel eerder op dubbele standaarde en ’n aanval op Afrikaans en Afrikaners as op ’n sanger se rassisme, skryf Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging.
Verkiesing: Publiek kan nou beswaar teen kandidate aanteken
Suid-Afrikaanse burgers wat beswaar wil aanteken teen enige van die kandidate wat benoem is vir die algemene verkiesing op 8 Mei vanjaar, sal moet spring aangesien daar beperkte tyd is om dit te doen.