Al die berigte oor ongerymdhede, onbeholpenheid, kiesbedrog, praktykprobleme en, oplaas, die weer wat in ’n groot deel van die land nie saamgespeel het nie, laat inderdaad die kop duisel, en laat ernstige vrae ontstaan oor ’n verklaring van die OVK waarin aangedui word hulle is in hul noppies met hoe sake verloop het.
Alles vir Donderdag 9 Mei 2019
Dít moet jy weet oor IAAF se omstrede regulasies
Die IAAF glo dat atlete – soos Suid-Afrika se Caster Semenya – welkom is om aan die mansafdeling van die sport deel te neem as hulle nié bereid is om medikasie te gebruik om hulle testosteroonvlakke te verlaag nie. Die vereniging sê dit is enige atleet se reg om nié behandeling te ondergaan nie, maar dat sy dan nie toegelaat sal word om aan die beperkte items deel te neem nie.
Selfversekerde Sharks pak Chiefs
“Ons weet hoe moeilik dit is om te toer en hoe taai dié reeks is.”
Foto’s: Die wenner van die baba-haredos-kompetisie is…
Dié klein pop sit al sedert die ouderdom van ses maande af doodstil as haar hare uitgeblaas moet word.
Verkiesing 2019: Twee stemverskynsels in SA
“Die aantal kiesers wat by die stembus opgedaag het, het ook ʼn bepaalde invloed op vanjaar se uitslae.”
Gesin op kleinhoewe oorval; verdagtes jaag met pa weg
“Ek het nie geweet of ek weer my vrou of kind gaan sien nie.”
Gedig: Digteres as huisvrou
“Altyd ʼn besem iewers teen ʼn muur, maaltye nooit op die gepaste uur. Agendalose dae waardeur sy leeg, hardnekkig en skaars doelbewus beweeg…”
Oeps! Spelfout op Australiese banknoot
ʼn Banknoot, wat verlede jaar in Oktober in Australië bekend gestel is, het ʼn spelfout op.
Morris na Hampshire
Protea gaan T20-krieket in Engeland speel.
VF Plus se steun neem toe
Dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, het in reaksie hierop gesê dit lyk of die party sy steun in vanjaar se verkiesing sal verdubbel in vergelyking met die vorige verkiesing.
Resep: Warmsjokolade
ʼn Stomende beker warmsjokolade op koue wintersdae waaroor jy nie hoef skuldig te voel nie.
Winterskool 2019: Hier is die kategoriewenners
Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit en Maroela Media kondig met genoeë die wenners van die Winterskool 2019-skryfkompetisie aan.
Kaartjies, boeries en Bulls
Bulls sny kaartjiepryse vir Crusaders-stryd!
Vermiste prokureur ver van sy huis gevind
“Ons waardeer almal se hulp met die soektog.”
Boepie-blues: Die verskil tussen kommentaar en kômmin-taar
Die Here het nie Facebook nie, maar Hy weet wanneer daar haat en onverdraagsaamheid in jou hart is.
Zim-hof beslis opposisieleier ‘is onregmatig’ in pos
Die hof het die party beveel om binne ʼn maand ʼn buitengewone kongres byeen te roep deur die 2014-strukture te gebruik.
Hofgeding kom dalk oor verkiesing
“Dat dit ʼn gemors is, is ʼn feit. Die omvang van die gemors moet nou vasgestel word, en of dit ʼn wesenlike verskil aan die uitslag gaan maak.”
DA staan sterk in Wes-Kaap, ANC voor in Gauteng
Hoewel die ANC reeds meer as 1 miljoen nasionale stemme gewerf het, is die DA steeds die sterk voorloper in die Wes-Kaap.
Lesersbrief: Meld hondevergiftiging by polisie aan
Die doel van hierdie skrywe is eerstens om die publiek bedag te maak op die wrede aanslag wat daar nou weer op onskuldige diere gemaak word en ook die prosedure wat gevolg moet word indien daar so ’n voorval is.
Kieser ‘uitgeput’ voor sy by stemlokaal sterf
“Toe sy by die stemlokaal aankom, het sy uitgeput gevoel en toe ineengestort. Paramedici het onmiddellik gereageer en sy is op die toneel dood verklaar.”