“Dit maak my seer om te sê dat my hart by iemand anders is. Ek moet vandag vir jou totsiens sê, ek is jammer.”
Lees meerAlles vir Donderdag 9 Mei 2019
Twee toeriste in Wildernis oorval, beroof
“Die man wou in die bres tree vir die vrou se veiligheid en is toe beseer.”
IVP-lid buite stemstasie doodgeskiet
Dit het aan die lig gekom dat hy gister betrokke geraak het by ’n verkiesingsverwante geskil in die stemlokaal wat later buite die lokaal hervat is.
20 vas wat glo weer wou stem
Die polisie het bevestig dat 20 mense in hegtenis geneem is nadat hulle meer as een keer probeer stem het tydens Woensdag se nasionale en provinsiale verkiesing.
Vrou dood na motor onder vragmotor beland
Die wrak van die motor was onder die voorkant van die vragmotor ingedruk.
De Lille ‘dankbaar’ vir stemme
“Elke stem tel. Ons [bestaan] nog net vir vier maande.”
166 000 Twitterrekeninge opgeskort weens ekstremistiese inhoud
Die meeste van hierdie rekeninge is reeds voor die eerste twiet opgeskort.
ToekomsVenster: Die profetiese rede; die dag en uur van die wederkoms
Hoe is jy besig met die uitvoering van jou taak? Sou jy jou gemoedstoestand as waaksaam beskryf?
Sommige partye dalk nie weer in parlement
Die 10%‑afname in die stempersentasie is vir dié politieke ontleder ʼn groot rede tot kommer.
Boer op plaas naby Dendron aangeval
Kol. Moatshe Ngoepe, polisiewoordvoerder in Limpopo, het gesê die aanvallers het met ʼn verskeidenheid items gevlug. Dit is nog nie bekend of die aanvallers wél wapens gebuit het nie.
Nuwe aanwyser van handelstoestande op geldsake-aanwyserblad
Sakeliga is van mening dat ingrypende deregulering, ʼn afskaal van beleide soos BEE en die bevordering van markvryheid, nodig is om die sakesektor weer aan te wakker.
Wen: Vier Moedersdag saam met Joshua na die Reën
Drie gelukkige wenners het elkeen die kans om hul ma’s te bederf met ʼn buffetete en ʼn vertoning deur Joshua na die Reën by die Blou Hond-teater op Moedersdag eerskomende Sondag.
Polisie lê beslag op miljoene rand se perlemoen
Daar is beslag gelê op verskeie stukke toerusting, onder meer ʼn groot staalkookpot, gasbottels, pype en branders, waaiers, verhitters, droograkke en sakke met sout.
Jaguar bring die toekoms na SA
Binne is dit ʼn ruim 5-sitplek‑gesinsmotor. Wat vir my die lekkerste is – behalwe die krag – is die stilte.
Aflosspan jag medalje in Japan
“Ons sal vinniger as 38 s moet hardloop.”
Die wêreld in foto’s – 9 Mei 2019
Foto’s bied ’n blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
OVK gaan oudit van stemproses doen
Vier kiesers is intussen in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem nadat hulle glo meer as een keer gestem het.
Só lyk die stryd om stemme op sosialemediaplatforms
As Suid-Afrika se verkiesing op sosiale media uitgespook is, sou die ANC, die EFF en die BLF loshande die voorlopers in die 2019-verkiesing gewees het en sou die DA die vierde grootste party gewees het.
Wen: Groot op die Gras-fees saam met ma
“Ons eerste Groot op die Gras gaan beslis ’n belewenis wees; een vir die hele familie wat Moedersdag kom vier.”
Kleuter gebyt toe hond skrik
“ʼn Mens weet êrens in jou lewe gaan jou kinders seerkry, maar dié het ek nie verwag nie.”