Daar is geen, maar geen ander standaard bakkie wat dié tipe straf kan hanteer sonder om óf te breek óf ʼn verskriklike ongeluk te veroorsaak nie.
Alles vir Maandag 20 Mei 2019
Intercape ‘geskok’ ná dodelike busongeluk
“Intercape is geskok deur en hartseer oor die ongeluk. Ons wil ons diepste meegevoel met die families van die oorledenes betuig.”
Krieketwêreldbeker: Proteas wil dié benadering vermy
Faf: “In die verlede wou ons soos Superman gespeel het.”
Uitspraak begin in Rob Packham-moordverhoor
Regter Elize Steyn het Maandag met uitspraak begin in die verhoor van Rob Packham wat van die moord op sy vrou aangekla word.
Meeste SA’ners ná Egipte-ontploffing terug huis toe
Niemand het nog verantwoordelikheid vir gister se bomaanval aanvaar nie.
DA behou twee wyke in tussenverkiesings
Die DA het ʼn bietjie goeie nuus ontvang ná die party se agteruitboerdery in die algemene verkiesing toe twee DA-kandidate gemaklike oorwinnings behaal het in tussenverkiesings in die Nelson Mandelabaai-metro in Port Elizabeth.
Kweek só gesonde eetgewoontes by jou kind
“Ons as volwassenes dink altyd aan ’n dieet asof dit die wegneem van kosse uit jou eetprogram en koskas beteken. Maar dit behoort eintlik te gaan oor al die kosse waaraan jou kind hom of haar wél kan verlustig.”
Die groot trek uit Bulls-land
Massa-eksodus duur voort in Pretoria.
Varsgebekkig: Tussen ‘gewond’ en ‘gesond’ verskil net een letter
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “tussen ‘gewond’ en ‘gesond’ verskil net een letter
Nege dood ná Welkom-busongeluk
“Die bestuurder van die bus het hom na bewering aan ʼn boom naby die ongelukstoneel opgehang.”
‘Staat is oorywerig om Zuma te vervolg’, hoor hof
Sikhakhane het gesê hy is “waarskynlik die enigste een” wat vir Zuma gevra het of hy onskuldig is.
Video: Vyfjarige se les: Moet nooit tou opgooi nie
ʼn Video van ʼn jong seun wie se maats hom aanmoedig, gryp mense se harte wêreldwyd aan en almal leer die belangrike lewensles: moet nooit opgee nie!
‘Gangster State’-bespreking by UV gaan nou wél voort
“Die bestuur het gevoel die platform vir intellektuele debat en gesprek, saam met die beginsels van akademiese vryheid en vryheid van spraak, moet eerbiedig word.”
Helga en Kyla slaan strandtennis-kishoue
Dubbelsmaats gaan Suid-Afrika by Wêreldkampioenskap in Rusland verteenwoordig.
Hof verwerp OB se verslag oor Estina-suiwelprojek
Die hof het in sy uitspraak gesê die verslag is “hersien, ter syde gestel en onwettig, ongrondwetlik en ongeldig verklaar”.
Byna 200 000 aansoeke reeds vir Gauteng-skole ontvang
“Onthou, ons het 320 000 plekke beskikbaar, so as ons al amper by 200 000 is, gaan ons baie vinnig ons teiken bereik.”
7 dood in ongeluk ná Sani2C
Die organiseerders van die KAP Sani2C-bergfietswedren, wat Saterdag in Scottburgh, suid van Durban, tot ʼn einde gekom het, het bevestig sewe van sy organiseerders is dood toe hulle die aand in ʼn trompop botsing betrokke was.
Boek: P.G. du Plessis: Hy was ʼn rukkie pagter hier
Die essays in hierdie bundel belig verskillende kante van sy menslikheid, en sy veelsydige kunstenaarskap.
Resep: Kaasbal met kraakbeskuitjies
Beïndruk jou gaste met dié happie voor ete.
Nuuskommentaar: Minderheidsregte word aktueel in SA
Al bestaan die begrip minderheidsregte weens politieke korrektheid nie juis as welkome faset in die Suid-Afrikaanse politiek nie, is dit nou baie aktief.