Die pryse van vlugkaartjies van Amerika na Suid-Afrika het in minder as ʼn week met meer as 100% gestyg.
Alles vir Donderdag 11 Junie 2020
Boek: Kanaän
Chrisjan is ʼn eenvoudige Afrikanerboer uit die Vrystaat en Catherine is die gesofistikeerde dogter van ʼn skatryk Engelse sakeman. Kan dié liefde se prys betaal word? Lees meer oor Sophia Kapp se jongste boek, “Kanaän.”
#JongStemme: As ek 2020 kon oorbegin
Medematrikulante van 2020, ons is ’n unieke groep en sal vir ewig as die Covid-matrieks, wat unieke uitdagings oorkom het, bekendstaan.
FAK hou e-konsert om Voortrekkermonument te red
Jak de Priester as gasheer en Steve Hofmeyr as sy eerste gas hou hierdie konsert om die dag te gedenk waarop die verskroeideaardebeleid ten tyde van die Anglo-Boereoorlog aangekondig is.
Groot operasie wag op Michael Schumacher
Hoewel bitter min inligting oor sy toestand bekend is, het die voormalige F1-baas, Jean Todt, verlede jaar gesê Schumacher sukkel om te kommunikeer.
Taalgebruik: Versamelname
Die gebruik van versamelname help om die taal kleurvol en boeiend te maak
Ford se Figo Freestyle vrygestel
Die Ford Figo is ʼn buksie wat puik waarde vir geld bied en gereeld misgekyk word.
Vrou glo in munisipale kantore aangerand
Die vrou het ’n munisipale amptenaar genader om vas te stel wat die uitstaande bedrag op haar waterrekening is.
Munisipaliteit gaan eis oor Knysna-brand teenstaan
Inwoners van Elandskraal het die munisipaliteit destyds deurentyd gevra dat ʼn smeulende brand in die omgewing geblus word en doen nou regstappe.
Dié verdagtes steeds soek ná Valke-lede se moord
Die twee Valke-lede is in Maart doodgeskiet toe hulle ’n groep verdagtes ná ’n mislukte transitorooftog agternagesit het.
Jy takel nie vir Tyson sonder handskoene
Tyson se afrigter het laat weet dat “Iron Mike” nie sy kneukels sal vuilmaak om vir Wanderlei Silva in ’n BKFC-geveg aan te vat nie; nie eens vir $18 miljoen nie.
Watter soort ‘Black Lives Matter’-druk kan SA uit VSA verwag?
Suid-Afrikaners, wit en swart, moet leer dat onewehandigheid self rassisties is, en dit laat die land verder sink in die moeras as die regering self die ongelykheid amptelik steun. Wat die kroon span, is uiteraard dat ons eie Menseregtekommissie die voorbok is, skryf Herman Toerien.
Musiekster om dop te hou: Imke
“Dit voel asof ek nie beheer het oor hierdie pad wat ek nou stap nie – wonderlike dinge gebeur net.”
Mans sê hulle is byna 80 jaar gelede met geboorte omgeruil
Twee mans voer aan hulle is byna 80 jaar gelede met geboorte omgeruil en saam met die verkeerde gesinne huis toe gestuur.
Covid-19: Kommer oor SA’ners huisdokters minder besoek
Sommige huisdokters het aangedui dat pasiënte dood is aan hartaanvalle omdat hulle tuis bly eerder as om by ʼn dokter aan te klop vir hulp.
GT Camper-wenner is trots Afrikaans!
“As ons kon, het ons dadelik die Kgalagadi-oorgrenspark en daarna Namibië besoek.”
Video: Sangers verwerk bekende lied ‘om hoop te skep’
Die musiekvideo is vandag (Donderdag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
Aansoek om appèl teen afsonderingsuitspraak ingedien
“Enige ander hof gaan tot ʼn ander slotsom kom as Davis.”
Britse en Ierse Leeus-toer is die kersie op die koek
Die gewese Engelse rugbykaptein Lawrence Dallaglio beskou die Britse en Ierse Leeus se reeksoorwinning in 1997 oor die Springbokke as sy heuglikste oomblik, selfs groter as toe Engeland in 2003 die Wêreldbekertoernooi verower het.
Man kritiek ná hy boom snoei
ʼn Groot tak, wat die man glo aan’t snoei was, het op sy been geval.