Die konstitusionele hof het bevind dat die Kieswet ongrondwetlik is.
Lees meerAlles vir Donderdag 11 Junie 2020
Stigter van SA se eerste nudisteoord sterf
Beau Brummell en sy vrou het jare gelede die eerste nudisteoord buite Bela-Bela begin.
Vlak 3-afsonderingsregulasies dalk binnekort gewysig
Die kabinet sal na verwagting volgende week hieroor besluit.
Tientalle Oos-Kaapse skole weer gesluit weens Covid-19
Meer as 30 skole landwyd moes reeds sedert Maandag sluit omdat leerders of onderwysers positief vir Covid-19 getoets het.
Covid-19-statistieke: Tweede meeste gevalle in een dag aangeteken
Die persentasie mense wat van Covid-19 herstel, neem stelselmatig toe.
Nuwe beroepsgilde moet onderwysposte beskerm
Volgens Solidariteit kan soveel as 20 000 van die ongeveer 27 000 beheerliggaam-aanstellings se diensvoorwaardes en salarisse geraak word.
Luister in 3 minute: Druk op regeringbegroting nader krisisvlak
Gerhard van Onselen, ʼn ontleder by Sakeliga, kyk in die jongste “3 Minute, 3 Sake” na die ANC wat die IMF vir ʼn lening genader het, na RCL Foods en die druk op regeringbegroting.
E-konsertgids: Pop-, rock- en country-legendes dié naweek aanlyn te sien
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
ToekomsVenster: Eensgesindheid
Maar ʼn eindelose gestry oor dinge wat meestal met die hart van die Evangelie min te doen het strek die Here nie tot eer nie.
Kruger-standbeeld loop weer deur
Die standbeeld van Paul Kruger en die vier brandwagte op Kerkplein in Pretoria se middestad is met rooi spuitverf getakel.
Grey-leerders in kwarantyn kan nou tuis isoleer
Dit nadat 19 seuns vroeër vandeesweek in kwarantyn in ’n gastehuis naby die skool geplaas is.
Die wêreld in foto’s – 11 Junie 2020
Só geniet Oekraïners hul vryheid.
Harrismith-inwoners wil hof toe oor riool, bloed in veld
Inwoners van die dorp sê die probleem by die rioolverwerkingsaanleg is reeds maande gelede sonder sukses onder die plaaslike owerheid se aandag gebring.
Trump het steeds billike kans om herkies te word
Die vraag wat nog beantwoord moet word, is wie gaan in November stem en wat gaan die belangrikste vraagstukke wees?
DA môre in hof oor haarkappers
Die opposisieparty meen die verbod op persoonlike versorgingsdienste is teenstrydig met die Grondwet.
Podlitiek: Die president se kleure wys, #BLM in SA tuis, Mmusi hou homself wys
Vandeesweek, in hul tweede direkte uitsending, bespreek die Podlitiek-span ten eerste die onlangse video deur pres. Cyril Ramaphosa, wat alle wit Suid-Afrikaners aanmoedig om hand in eie boesem te steek as dit kom by rassisme.
Foto’s: Winter breek aan met sneeu, stormweer in Kaap
In groot dele van die Kaapse metropool het stormweer verwoesting gesaai.
Sperdatum vir onteieningskomitee uitgestel
Die mandaat van die komitee wat grondonteiening sonder vergoeding moet ondersoek het verstryk.
Al minder vullisterreine voldoen aan minimum vereistes – oudit
Hiér is die munisipaliteite met die swakste vullisterreine.
Hier is SA se gewildste sosialemedianetwerke
’n Groot verrassing in die verslag is dat TikTok plaaslik geweldig groei, ʼn tendens wat voor die afsonderingstydperk wêreldwyd waargeneem is.