Steenhuisen sê hy gaan nou ʼn lys saamstel van elke ANC-lid en staatsamptenaar wat bewerings van korrupsie in die gesig staar en dit aan Ramaphosa voorlê.
Lees meerAlles vir Sondag 23 Augustus 2020
Herhaling van Beiroet-ontploffing dreig dalk by depot in SA
“De Aar is ʼn tydbom.”
Drie vermeende transitorowers agter tralies
Die mans het Vrydag op die wagte toegeslaan kort nadat hulle geld by ʼn slaghuis in die sentrum gaan oplaai het.
Duisende leerders Maandag weer terug skool toe
Terwyl duisende leerders Maandag terugkeer skool toe nadat die skole opnuut ʼn maand lank te midde van die Covid-19-pandemie gesluit was, is daar ook groot kommer oor talle skole se gereedheid om te heropen.
SA se skitterende sterrekundegeskiedenis
In hierdie tye van lugbesoedeling en klimaatsverandering is dit maklik om te vergeet dat daar eens op ʼn tyd waarnemings van wêreldbelang in ons lugruim gemaak is. Suid-Afrika het inderdaad ʼn groot rol op die internasionale wetenskap-verhoog gespeel en lewer vandag steeds ʼn bydrae.
Binder-broers maak opslae, al ontwyk die podium hulle
Hoekom lewer vanjaar se MotoGP soveel opwinding?
Groot skade toe hardewarewinkel brand
Teen Sondag was brandweerlede steeds besig om te keer dat enige smeulende gedeeltes weer opvlam.
Geleentheid vir kommentaar oor plastieksakke
Een van die belangrikste wysigings aan die regulasies is die verbod op die vervaardiging, verspreiding en verkoop van plaaslik vervaardigde en ingevoerde plastieksakke wat nie aan die voorgeskrewe maatreëls vir gebruik in Suid-Afrika voldoen nie.
Tien interessante gesondheidsfeite
Het jy geweet mense ontwikkel al meer ʼn ekstra been in die knie wat nie voorheen daar was nie?
Peperduur hoenderplaas, maar nie veel eiers
In hierdie stadium is daar weinig sigbare bedrywigheid by die projek wat teen ʼn koste van R52 miljoen op die been gebring is.
Hoë by maatskaplike ontwikkeling sterf weens Covid-19
Die departement het ook weereens ʼn beroep op sy amptenare gedoen om waaksaam te bly in die stryd teen Covid-19.
Polisie betaal glo ‘300% meer’ vir ontsmettingsmiddel
Whitfield sê terwyl die minister besig was om tydens die afsonderingstydperk beslag te lê op drank en sigarette, het sy eie departement die ramptoestand uitgebuit.
Polisie in Noordwes spoor meer as 250 voortvlugtiges op
Talle van die verdagtes is vir ernstige misdade, soos moord, in hegtenis geneem.
Kallis word deur IKR vereer
Nou het die Internasionale Krieketraad hom in sy heldesaal opgeneem. ’n Gepaste beloning vir waarskynlik die beste Suid-Afrikaanse speler tot op hede.
Korrupsie: ANC ‘beskuldigde nommer een’
“Wat die grootste woede veroorsaak het, is dat daar maatskappye in die private sektor en indiwidue – ook staatsamptenare – is wat ʼn ernstige mediese, maatskaplike en ekonomiese krisis uitbuit om hulself ten onregte te verryk.”
Meer dokters nodig om oor Sassa-toelae te besluit
In die Wes-Kaap is daar ʼn agterstand van 4 945 assesserings wat deur tien dokters gedoen moet word.
Crawley, Buttler deel pak slae uit
Vir Engeland was dit ’n perfekte dag van toetskrieket: Zak Crawley (267) het skitterend met Jos Buttler (152) gekombineer om die wind uit Pakistan se seile te slaan.
’n Oorlewingsgids vir vakansies met tieners
Hier is ʼn paar wenke om ʼn blaaskans op die beste manier saam met ʼn trop tieners te geniet. Ons hou die idees plaaslik om Covid-19-verwante redes, maar dit bly goeie wenke of jy net jou eie provinsie verken of na die buiteland reis:
Nege nou in hegtenis ná KZN-polisievrou se dood
Die polisie het sy 72 uur-aktiveringsplan in werking gestel en drie dae later is ʼn verdagte met konst. Sikhakhane se dienspistool opgespoor.
Gholf: Oosthuizen sit ook by die hooftafel in Boston aan
Alles dui daarop dat Dustin Johnson sy 22ste oorwinning in die PGA-reeks sal behaal, maar moenie jou geld daarop verwed nie.