Gaan soek daai klein, onbekende nuwe plekkie. Soos ons, ontdek julle dalk jul eie juweel in die bosveld.
Alles vir Dinsdag 4 Mei 2021
Frankfort-boer met batterysuur gedreig
Danksy ʼn plaaslike veiligheidsmaatskappy en lede van die gemeenskap, is die verdagtes binne twee ure ná die plaasaanval vasgetrek.
Fantasieboeke vir die jongklomp
Fantasie is nog ’n grootliks onontginde genre in Suid-Afrika, maar te oordeel aan internasionale verkope wag daar ’n mark wat beslis die potensiaal het om te groei.
Video: Die dorp waar byna almal in een gebou bly
Die dorp is werklik uniek en het die bynaam gekry van “die dorp onder een dak”.
Kusile-beskuldigdes se bates bevries
’n Bewaringsbevel ten bedrae van R1,4 miljard is toegestaan.
Servikale kanker: Daar is hoop
Servikale kanker is die hoofoorsaak van kanker-verwante sterftes by Suid-Afrikaanse vroue.
Kubaanse ingenieurs: Dit gaan oor meer as water en sanitasie
Met die eerste oogopslag is dit duidelik dat die uitvoer van sogenaamde spesialiste deur die kommunistiese bewind in Kuba nie ’n nuwe verskynsel is nie, en ook nie beperk is tot Suid-Afrika nie.
Varsitybeker-wedstryde met ’n week uitgestel
Dit kom nadat drie van Tuks se spelers Covid-19-positief getoets het voor hul wedstryd teen die Ikeys wat Vrydag sou plaasvind.
Foto’s: Natasha vertrek na Mej. Heelal
Daar heers groot verwagting dat Joubert moontlik vanjaar die Mej. Heelal-titel vir die tweede agtereenvolgende jaar vir Suid-Afrika kan huis toe bring.
Indiese Premierliga opgeskort
Die krieketreeks is Dinsdag met onmiddellike inwerkingtreding opgeskort.
Epiese erfenisreis met perdekar
Hierdie is nie slegs ’n perdeplesierrit nie, maar eerder ’n historiese bewusmakingsroete van ons erfenis en geskiedenis wat bewaar moet word vir die nageslag.
Hospitaal se Covid-19-saal brand
Twee pasiënte het tydens die brand gesterf.
Lang stryd lê voor met Ace – kenners
Politieke ontleders meen Ace Magashule gaan waarskynlik nie sonder ʼn geveg sy posisie opgee nie.
Boek: ‘Lampie’ – Annet Schaap
‘Lampie’ handel oor geheimsinnige seebewoners en rowwe seerowers. Dit is geskik vir kinders nege jaar en ouer.
Uitdrukking: ʼn Senuweeorrel wees
Wanneer sê ons iemand is ʼn senuweeorrel? Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van dié uitdrukking.
Olimpiese bokser vermoor glo swanger minnares
Hy kan die doodstraf opgelê word indien hy skuldig bevind word op die aanklagte teen hom.
Top-20 maak plek vir Jan Jan Jan
Die liedjie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand en Boerboel Wear vir die Jou huis is hier-projek uitgereik.
Video: Vreemde vrou amper vort met kind in winkel
“Ek stap uit die winkel met jou kind,” het die vrou glo aan die ma gesê.
Voorgestelde toelatingsbeleid: Hiérs wat skole moet weet
Solidariteit se Skoleondersteuningsentrum (SOS) het met adv. Albert Lamey gesels oor van die kwessies wat ontstaan, sou die regulasies in sy huidige formaat aanvaar word.
Foto’s: Treinongeluk eis 20; talle beseer
ʼn Ooggetuie vertel die struktuur het begin bewe voordat dit inmekaargestort het.