Greg Senior, van Skotland, het ʼn jaar gelede begin om Afrikaans te leer. Hy het spesiaal ʼn brief aan Maroela Media se lesers geskryf.
Alles vir Dinsdag 4 Mei 2021
50 jaar van diens aan vervolgde Christene
“Ons is in verwondering teenoor die Here vir Sy voorsiening en leiding in Geopende Deure se bediening om ons vervolgde familie in Christus te ondersteun en te versterk. Hy het ons gehelp om vir 50 jaar van genade as die Liggaam van Christus te leef en die vervolgde kerk te dien.”
Alle leidrade opgevolg na Matie se dood
ʼn Gedenkdiens vir die afgestorwe student, wat op die Universiteit Stellenbosch se studenteraad gedien het, is Maandag gehou.
Mening: Is die vroeë druk, verwagtinge op skolevlak goed vir rugby?
Oordoen ons nie ons skolerugby nie? Neem ons nie die lekkerte van rugbyspeel weg met die oormatige klem op oorwinning nie? Verwag ouers nie te veel van hul kinders nie?
Skryfnet: Leer hoe om self ʼn mediaverklaring te skryf
Is jy onseker hoe om die wie, wat, waar, wanneer en hoe van ʼn persverklaring op te stel? Goeie nuus! Skryfnet, ʼn Afrikaanse skryfskool, bied binnekort ʼn kursus aan waar jy kan leer hoe om ʼn mediaverklaring te skryf.
Helikopter-ongeluk: Liggame uit wrak verwyder
“Vandag is my hart gebreek deur die verlies van hierdie wonderlike man en vriend.”
Resep: Hongaarse soja-ghoelasj
Vegetaries en veselryk!
Frankryk nader aan breekpunt
Frankryk is seker die land in Europa wat die ergste onder Islamitiese terreuraanvalle deurloop.
Bootbestuurder steeds soek ná ongeluk
Die NSRI se lede van die Houtbaai-basis en die polisie se duikeenheid soek al sedert Sondagaand onverpoos na die man.
Herstelwerk by Kolosseum kry groen lig
“Dit is nog ʼn stap vorentoe in die herstel van die arena; ʼn ambisieuse projek wat sal bydra tot die bewaring van die argeologiese struktuur.”
’n Kookboek met Ma se lekkerste resepte
Met Moedersdag net om die draai dink ons terug aan alles wat ʼn ma so spesiaal maak: die manier hoe sy weet wat in jou kop aangaan, ʼn drukkie op die regte tyd en natuurlik daardie lekker manier waarop sy al jou gunsteling-geregte kan maak.
Bill en Melinda Gates se paaie skei ná 27 jaar
Dié aankondiging volg twee jaar na Jeff Bezos, stigter van Amazon en ook een van die rykste mense ter wêreld, en sy vrou, MacKenzie, se egskeiding.
Onderwyseres voor leerders met mes gesteek
Die onderwyseres is glo ten aanskoue van leerders deur ’n onderwyser van ’n ander skool met ’n mes gesteek.
Vier van Transnet vas oor koperdiefstal
Dit volg nadat verskeie voorvalle van koperkabeldiefstal by dié depot aangemeld is.
Covid-19-statistieke: Minder as 1 000 nuwe gevalle
Die meeste nuwe sterftes is intussen in KwaZulu-Natal aangemeld.
Gedagte vir die dag: Gedenkteken
Samuel het ’n klip gevat en dit regop gesit tussen Mispa en Sen. Hy het die plek Eben-Haeser genoem, “want”, het hy gesê, “tot nou toe het die Here ons gehelp”. (1 Samuel 7:12)