Vroue wat in die ‘Vaandeldraers’-reeks verskyn, is baanbrekers, ʼn inspirasie vir elke vrou en meisie; hulle swem teen die stroom op en bemagtig ander.
Alles vir Dinsdag 25 Mei 2021
Hospitaal ontvang mobiele lykshuis
Die tweede golf van Covid-19-sterftes wat Suid-Afrika in Januarie getref het, het dié provinsie hard geslaan en reusagtige druk op gesondheidsorg geplaas. In dié tydperk was dit toenemend moeilik vir dié hospitaal om lyke van Covid-19-sterftes te isoleer van ander sterfgevalle in die hospitaal.
Gesin se tuisvideo vir $760 000 op veiling verkoop
Nóg ʼn klassieke stukkie internetkultuur is vir ʼn yslike bedrag verkoop, ʼn tuisvideo van twee boeties.
Prinses Charlene bly eers in SA weens infeksie
As deel van haar wêreldwye natuurbewaringsinisiatief het prinses Charlene ‘n bewaringsentrum vir renosters besoek.
N1 gesluit ná trokke bots, brand
Die botsing het die lewe van twee mense geëis.
Video: Opel se nuwe Corsa op die proef gestel
Maroela Media het onlangs ‘n week lank met die Opel Corsa 1.2T Elegance rondgerits. Kyk hier wat jy van dié voertuig kan verwag.
Tweede RBM-baas in ‘sluipmoordaanval’ dood
Ronny Nzimande, destydse menslikehulpbronnebestuurder aan RBM, is in 2016 nes Nico Swart in sy motor doodgeskiet.
Video: Drakies bekoor met Ed Sheeran-verwerking
“Ek dink hy is self verbaas oor hoe vinnig die video opslae gemaak het.”
Kwagga en kie onder die bestes in Japan
‘Masjien’ Kwagga en ander Wêreldbeker-wenners in Japan-liga se span van die seisoen.
SA dokter gebruik TikTok vir gesondheidswenke
Hy spesialiseer in vinnige video’s wat mites oor gesondheidskwessies bespreek.
Verstappen: ‘Dade tel meer as woorde’
Die Monaco-terugslag moet vir Hamilton moeilik wees, veral nadat hy voor die wedren aangevoer het dat Verstappen knaend probeer om ’n punt te bewys.
Huishulp verdrink in swembad
Met die polisie se aankoms by die huis het hulle die vrou in die swembad aangetref.
Ek het my koud geskrik en ander uitdrukkings
Koue hande, warm liefde; ek het my koud geskrik; koud en warm uit een mond blaas… Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waar koud voorkom.
Blitsbokke wil goud in Tokio jag
Neil Powell: “Die Olimpiese Spele is die grootste sportgebeurtenis in die wêreld. Ons het die vorige keer ’n medalje losgespeel, maar beslis nie in die kleur wat ons wou gehad het nie.”
Onderwysers se stresvlakke hemelhoog
Die grootste bron van stres vir onderwysers is swak dissipline van leerders, gevolg deur ʼn swaar werklading en onnodige administrasie.
Taxi los kleuter alleen in ‘hoë-misdaadgebied’
Die seun is glo van die taxi “afgeskop” omdat hy nie genoeg geld gehad het om die rit skool toe te betaal nie.
Blitsige Anrich een van min hoogtepunte
Die Protea-snelbouler Anrich Nortjé is vir ses toekennings by Krieket Suid-Afrika se jaarlikse meriete-geleentheid benoem.
Appel kort op Riaan se hakke op Top-20
Appel het luisteraars trakteer deur “Hier sal ek boer” en “Dina” voor die res van die album bekend te stel.
Polisieman moor glo buite drankwinkel
Die slagoffer is op ’n kort afstand in sy motor geskiet.
Woede, sanksies ná vlug herlei word om joernalis vas te trek
Westerse leiers het die Belarus-owerheid daarvan beskuldig dat hy in werklikheid ’n Europese vliegtuig gekaap het.