ʼn Brandbestryder het die geraamte ontdek nadat hy ʼn veldbrand geblus het.
Lees meerAlles vir Dinsdag 26 Oktober 2021
Kommer dat matrieks nie ‘eksamenfiks’ is nie
Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) is ook bekommerd oor die gehaltebeheer van vanjaar se eindeksamenvraestelle.
Baldwin-skietvoorval: Assistentregisseur glo voorheen oor ‘veiligheid’ afgedank
Dieselfde wapen waarmee kinematograaf Halyna Hutchins doodgeskiet is, is glo kort tevore deur lede van die rolprentstel gebruik om teiken te skiet.
Meer as 300 skape vrek in VS-haelstorm
“Daai boer is byna sy hele kudde kwyt.”
Drie in rooftog by Jhb-winkelsentrum beseer
“Twaalf verdagtes wat vermoedelik met outomatiese gewere gewapen was, het uit die winkelsentrum gevlug.”
Prinses haar koninklike status kwyt ná ‘Japan se Harry en Meghan’ trou
Volgens Japanse wetgewing verbeur vroue in die keiserlike familie hul status wanneer hulle met nie-adellikes in die eg verbind word. Dieselfde reël geld nie vir mans nie.
ToekomsVenster: Vertroosting vir trane
Moenie jou trane wegsteek vermy of probeer sluk nie. Huil is ʼn gawe uit God se hand, trouens, Hy huil saam met ons.
Krieketbase moet dalk kniebuig-besluit aan MRK verduidelik
KSA se sogenaamde verenigde standpunt teen rassisme is Dinsdag as ’n “buitemagtige misbruik van gesag” bestempel.
Onwettige staking ontwrig dienste in Tshwane
Die staking volg ondanks die feit dat die arbeidshof in Johannesburg ʼn hofbevel toegestaan het wat die staking as onwettig verklaar.
Proteas wen te midde van chaos
Maar waar die vreugdevure op die veld brand, het die gebeure langs die grenstou ’n wrang smaak in baie ondersteuners se mond gelaat.
NFP-kandidaat se liggaam in uitgebrande motor gevind
Die NFP-kandidate in Nongoma leef in vrees ná die raadslid se dood.
Driejarige spoorloos ná mans in bakkie met hom wegjaag
Die mans het in die lug afgevuur voordat hulle terug na die bakkie gehardloop en op die vlug geslaan het – dít met die kleuter nog in die voertuig.
Solidariteit wil myne moderniseer
“Die modernisering van myne moet ʼn mensgesentreerde proses wees waar masjinerie die werk verrig in gebiede waar werknemers se veiligheid en gesondheid in gevaar gestel word.”
Trekkerwerktuigkundiges ding mee in realiteitsprogram
Suid-Afrikaanse werktuigkundiges gaan in ʼn nuwe realiteitsprogram die geleentheid kry om sake met Massey Ferguson (MF)-trekkers uit te spook.
Rowers teiken broodlorrie
Die polisie het die rowers op heterdaad betrap en te voet agternagesit.
Grondeisers val boer op plaas aan
“Op pad hospitaal toe sien ons hoe die polisie die hoofverdagte, wat my enkele ure tevore met ʼn spies bestorm het, in die dorp aflaai.”
Vermoorde leraar se man dae later steeds soek
Die polisie verwag steeds om ’n deurbraak te maak in die moord op die vermoorde leraar Liezel de Jager én die verdwyning van haar man, Werner.
Vrou in Duitse hof ná moord op gestremdes
Volgens owerhede is die slagoffers aan “verskriklike geweld” onderwerp.
De Kock onttrek hom aan Windies-stryd
Dit volg kort op die hakke van die nuus dat Krieket Suid-Afrika (KSA) eis dat elke speler die knie vóór die oorblywende Wêreldbeker-wedstryde moet buig.
ʼn Sedan vir die fynproewer
Jaguar se XF is ʼn luukse E-segment-sedan en die jongste model is Jaguar se XF R-Dynamic Black.