‘Wie word ʼn miljoenêr?’ is geskoei op die Britse program ‘Who wants to be a millionaire?’. Hier is tien interessante feite oor dié speletjiesprogram, wat vandeesweek begin.
Alles vir Dinsdag 26 Oktober 2021
Munisipale verkiesing: Wat maak ek met my stem?
Oor minder as ʼn week moet Suid-Afrikaners weer hul kruisies in die plaaslike verkiesing trek, met die hoop dat dienslewering in hul betrokke munisipaliteit sal verbeter. Christel Cornelissen gesels Dinsdag met politieke kenners hieroor. Kom volg die gesprek regstreek op Maroela Media se Facebook-blad.
Wag in struweling met luiperd beseer
“Die veiligheidswag moes sowat 200 steke kry.”
Twee sterf toe boosdoeners vragmotor kaap
Boosdoeners het die vragmotor voorgekeer en in die pad gelos om die pad te versper.
Nog ʼn hofbloutjie vir Zuma
Die hof het bevind Zuma het versuim om te bewys dat Downer nie die reg het om hom te vervolg nie.
KSA eis dat Proteas die knie buig
“Die verbintenis om rassisme die nekslag toe te dien is die gom wat ons moet verenig, saambind en versterk.”
Lesersbrief: Vrees maar nie wanhoop en ongeloof
Op 23 Oktober het ek die geleentheid gehad om weerbaarheid, veerkragtigheid, omgee en liefde eerstehands te ervaar. Dit was tydens ʼn ontlontingsessie aan ʼn groep jong kinders en ʼn klompie volwassenes wat ooggetuies was van ʼn grusame, noodlottige aanval op ʼn jong vrou.
Ligte skuddings in Polokwane gevoel
Verskeie mense in die gebied het aangemeld dat hulle vensters en deure voel ratel het.
Boek: 20 fabelagtige diereverhale
Die bundel is propvol diereverhale wat elkeen op ʼn unieke manier waardevolle lewenswyshede vir kinders insluit.
Resep: Pannekoekies met hoendervulsel
Ligte happies soos hierdie is perfek vir jou volgende piekniekmandjie of gesinsuitstappie.
Chery beïndruk met eerste nuwe motor in SA
Dié B-segment-sportnutsvoertuig is Chery se eerste model vir sy terugkeer na Suid-Afrika.
Boere wat hulself verdedig, ‘in spervuur’
Die Suid-Afrikaanse regstelsel laat wetsgehoorsame burgers in die steek deur boere in hegtenis te neem wat hulself teen misdadigers beskerm.
Uitdrukking: Van hawer tot gort ken
Wat beteken dit om iets van hawer tot gort te ken? Taaltoffie stel ondersoek in.
Volg jou padkaart na finansiële vryheid
Die eerste stap is om te bepaal wat finansiële vryheid in jou persoonlike geval beteken, want dit is die bestemming van jou reis en gaan die roete van jou padkaart bepaal.
Erge verkeer weens stakende trokdrywers
Die vragmotorbestuurders is ongelukkig omdat buitelandse trokdrywers glo Suid-Afrikaners se werk steel.
Clarkson beslis ’n Verstappen-ondersteuner
Amper 7 000 mense het intussen die twiet gedeel.
Man in luukse motor doodgeskiet
Die motor, deurtrek van koeëlgate, het deur ’n sakeperseel se muur geploeg voordat dit tot stilstand gekom het.
Geliefde Malans weer terug op die kassie
Toe die laaste episode van die eerste reeks van Alles Malan in 2019 op kykNET uitgesaai is, het kykers reeds gesê: Ons is nog lank nie klaar gekuier by die Malans nie.
Vin Diesel begelei Paul Walker se dogter na die kansel
Vin is ook Meadow se peetpa.
Plankekoors g’n bepalende faktor in ‘Boxop II’
Die komediant Kevin Fraser gaan op 6 November met Prime Circle se Ross Learmonth kragte in die bokskryt meet.