Kersfees herinner ons dat daar altyd hoop is omdat God ons sy liefdestaak gemaak het.
Lees meerAlles vir Saterdag 25 Desember 2021
Nog ’n eerste vir François Bloemhof
Die projek was ook ’n ontdekkingsreis vir sy eie kreatiwiteit.
Kerstyd vir Afrikaners in die diaspora
Hier is dit koud en nat en stil. Familie is ver. Jou hart is warm, maar so bietjie seer. Mens voel amper soos ’n ysbeer in Afrika.
Mooi van Kersfeesmusiek
Kersfees is die tyd van die jaar wanneer Christene die meeste sing. Sang gee immers uiting aan mense se diepste emosies.
Plaassjarme en koskuns buite Plett
“Dit maak ons gelukkig wanneer ons gaste van ons kos as ‘hartskos’ praat.”
Vulkaanuitbarsting drie maande later verby
Die uitbarsting, wat met gereelde aardskuddings gepaardgegaan het, was die eerste op Las Palmas sedert 1971 en die langste uitbarsting nog op die eiland met sowat 83 000 inwoners.
2021: Jaar van globale politieke verandering, Covid-2.0 en onsekerheid
In talle opsigte is die afgelope jaar gekenmerk deur regerings se hantering van die voortslepende Covid-19-pandemie en die gesondheid-, ekonomiese en politieke gevolge van inperkings, inentings en internasionale reisbeperkings.
SA’ners het in 2021 hierna op Google gesoek
Google het onthul waarna Suid-Afrikaners in 2021 die meeste gesoek het op dié internetsoekenjin.
Man vasgetrek in motor met dwelms
“Die motor is deursoek en ʼn polisiehond het op ʼn groot hoeveelheid tik afgekom wat in ʼn kompartement agter die agterste sitplek versteek was.”
God kom in die nag
God het sy Seun gestuur en op sy skouers rus die heerskappy, en Hy bring lig – ook in die donkerste plekke en oomblikke van ons lewe.
Kyk: YouTuber maak duisende met dié katvideo’s
The Kiffness se herskommelings van katgeluide is so gewild dat hy nou ʼn reuseskenking aan sy plaaslike dierebeskermingsvereniging kon maak.
Eldaleen Hugo skep en verf tot iets ‘word’
Eldaleen Hugo, dalk meer onder lesers as Vrouekeur se redakteur bekend, is ʼn kunstenaar in eie reg. Sy het met Yolanda Wessels oor haar belangstellings, kuns en toekomsplanne gesels.
Duisende vlugte op Kersdag gekanselleer
Die Omikron-variant het mense regoor die wêreld se reisplanne omvergewerp.
Maroela Media se 10 gewildste nuusstories vir 2021
Hierdie nuusstories is in 2021 die meeste gelees op Maroela Media.
Sewe lede van familie op Kersdag vermoor
Vier kinders en ʼn hoogswanger vrou is onder die slagoffers.
SA ongelukkig oor veiling van Mandela se tronkselsleutel
Een van Mandela se voormalige tronkbewaarders is glo in besit is van dié sleutel en beplan om dit by ʼn Amerikaanse afslaer in Januarie te laat opveil.
‘Menslike fout’ oorsaak van Christiana-hospitaal-brand
ʼn Verwoestende brand het in September groot dele van dié hospitaal in puin gelê en talle pasiënte sonder gesondheidsorg gelaat.
Bejaarde gered van waterdood
Lede van die weermag is net betyds na ʼn rivier ontbied waar ʼn bejaarde vrou oënskynlik besig was om te verdrink.
5 bykosse vir jou feestafel
Van koperpennie-wortelslaai tot tuisgebakte brood. Hier sal jy ʼn verskeidenheid resepte kry waarmee jy jou gaste dié feestyd kan beïndruk.
SA’ners vier Kersfees in die buiteland
“Dit is natuurlik vir die kinders baie lekker om vir 25 dae van Desember om 06:00 in die oggend sjokolade te eet.”