“Ons het nie besef dat dit so vêr gaan ontwikkel nie – daar is geskiedenis gemaak en as dit gaan uitspeel soos ons verwag, gaan dit baie Suid-Afrikaners se lewens verander.”
Alles vir Dinsdag 19 Julie 2022
Gee terug my vuurwapen!
Die afgelope paar jaar sal waarskynlik in die annale van vuurwapen-geskiedenis in Suid-Afrika dien as ʼn onsekere en deurmekaar tydperk wat regmatige vuurwapeneinenaarskap aanbetref.
Liggaam gevind ná boot by Harties omslaan
Die polisie het intussen ʼn navraagdossier geopen.
Nóg politici steun Novak
’n Lid van die Amerikaanse senaat het na die “onwetenskaplike beleid” gekap wat besoekers (en tennisspelers) aan die VSA verbied.
Skoolseun verdrink op oorsese sporttoer
Die 11-jarige sokkerspeler se familie sal nou eersdaags na Palestina vertrek om te verseker dat sy liggaam na Suid-Afrika teruggebring word.
FYN-proewer-restaurant in Kaap een van wêreld se beste
The World’s 50 Best Restaurants se ranglys is Maandag bekendgemaak en FYN is 37ste op dié lys. Lees hier wie nog die lys gehaal het.
WGO hou nuwe Omikron-subvariant fyn dop
Prof. Shabir Madhi, dekaan van Wits se Fakulteit vir Gesondheidsdienste, sê hoewel die nuwe variant verskeie mutasies bevat, is daar nie rede tot paniek nie.
Kiwi-kenner meen Bokke kan All Blacks oorrompel
“Die Springbokke is ’n baie sterk span wat oor die vermoë beskik om enige teenstander te klop.”
Elandré en Francois van Coke betree die Top-20
Daar is ook ʼn nuwe no. 1-treffer in vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20.
Jurie moet nou besluit oor doodstraf vir skoolskieter
Die vonnisverhoor het Maandag in die hof in Fort Lauderdale, Florida, afgeskop met ʼn ontsagwekkende video van die skietery wat gespeel is.
Nukleus Onderwys skep geleenthede vir jou kind in Afrikaans
Dit is die Nukleus-span se strewe om elke kind te sien groei tot sy of haar volle potensiaal.
Gekaapte trok in Paarl teruggevind
Die vragmotor het ʼn vrag ter waarde van sowat R1 miljoen vervoer.
Proteas sal Stokes se koebaai-partytjie wil bederf
“Dit is ’n spesiale geleentheid om my laaste wedstryd op my tuisveld te speel. Hopelik kan ons ook die reeks teen Suid-Afrika op ’n wennoot begin.”
Ongeluk eis ses van adjunkminister se familie
Die adjunkminister van vervoer is Maandag na KwaZulu-Natal toe om die liggame van haar familielede, onder wie haar seun, uit te ken.
Vermoorde Bfn-man was Comrades-atleet
“Ons groet jou nou. Jy het jou reis met grasie gehardloop,” skryf vriende van die vermoorde Moeketsi Selemela.
Resep: Maalvleis-en-sampioenpastei
Bederf jou gesin dié naweek met ʼn maalvleis-en-sampioenpastei.
Diversiteitsopleiding in skole ‘ideologiese indoktrinasie’
“Wanneer dit by rassisme kom, is die Menseregtekommissie deel van die probleem, nie die oplossing nie. Ons kan nie toelaat dat kinders met hierdie soort ideologiese aktivisme geïndoktrineer word nie.”
OB-werker getuig hy mag nie notas neem, vergadering opneem
“Toe my skootrekenaar aan my terugbesorg is nadat daarop beslag gelê is, het ek opgemerk dat al die e-posse in my argieflêer van die e-posadresse van 2017 verdwyn het.”
Uitdrukking: Hare op jou tande hê
Ons ken almal die uitdrukking, “hare op jou tande hê”. Maar weet jy waar dit vandaan kom? Taaltoffie ondersoek die herkoms van hierdie uitdrukking.
‘Cele se wanbestuur strem misdaadbekamping’
Die kwessie rakende die afwenteling van die polisiediens na provinsiale vlak is ook weer tydens die imbizo geopper. Cele het in reaksie hierop gesê dit is nie hy wat ʼn besluit hieroor kan neem nie, maar dat dit ʼn grondwetlike kwessie is.