“Kyk, as ʼn mens nie ingelig is nie, raak jy bekommerd oor iets.”
Alles vir Woensdag 29 Maart 2023
Blitsbokke wil verdediging opskerp in Hongkong
“As ons nie ons teenstanders op verdediging met rus laat nie, weet ek dat ons ʼn goeie naweek sal hê. Ons eerste doelwit is om in die bekerkwarteindstryd te speel.”
Belê in die ruggraat van sonkrag: Siteform se ligtestaalkonstruksie
Volhoubare private kragopwekking, met die regte strukture in plek, is die pad vorentoe vir Suid-Afrikaners en gehalte staalkonstruksie vorm die ruggraat van enige sonkragstelsel.
Eskom-werker ontvoer
Verskeie skote is glo op die betrokke werker se motor afgevuur voor die ontvoering.
Talle wapens in skoolskieter se ouerhuis versteek
Audrey Hale het glo mediese behandeling vir ʼn emosionele versteuring ontvang en haar ouers het gevoel dat sy nie wapens moet besit nie.
My kreatiewe Joernaal-Bybel
Kunssinnige siele sowel as dié wat daarvan hou om intensief Bybelstudie te doen met ’n pen in die hand, sal hierdie publikasie beslis van waarde vind.
Kommissie kasty produsente, kleinhandelaars oor kospryse
Groot kommer heers oor die groter verskille tussen wat boere vir hul produkte betaal word, in teenstelling met die prys op die winkelrak.
Fortuner se opknapping strek verder as voorkoms
Onder die vel is egter waar daar meer aan die gang is as wat die blote oog kan sien.
Handré goud werd vir Engelse span
Suid-Afrikaanse rugbyliefhebbers sal bly wees om te hoor dat Handré Pollard weer op alle suiers begin vuur.
Selfoonnetwerke se gehalte landswyd getoets
MyBroadband werk saam met Analytico, Afristay en Keysight-verspreider Coral-i saamgespan om Vodacom, MTN, Cell C en Telkom se netwerke landswyd te toets.
Afrikaans is Groot-kaartjies verkoop soos soetkoek
Daar word vanjaar agt vertonings van 24 November tot 3 Desember beplan, en elkeen van dié konserte is reeds volbespreek
Gratis hartoperasie red 9-jarige se lewe
Tot en met die ouderdom van nege het Caroline Smit en haar ouers nooit geweet dat sy ʼn massiewe gat in haar hart het nie.
Gedig: Eendag.
Molly Lubbinge skryf: “Maar nou wil ek stil wees en op my eie treur.”
Pistorius dalk gou weer tuis
Pistorius se paroolverhoor vind Vrydag plaas. Reeva se ma, June, sal die verhoor bywoon.
‘Magda Louw’ kies koers verhoog toe, nóg ’n reeks op pad
“Die gevoel van die reeks gaan dieselfde bly: lag met ’n traan …”
Son skyn op Carlos in Miami
“Ek voel tuis op hierdie baan. Dit is maklik om in Miami te speel; veral as die toeskouers vir soveel energie sorg.”
Van Der Aven slaggereed om musiekdrome uit te leef
As gebore en getoë Karoolinge is dit vir dié driemanskap ʼn spesiale geleentheid om eersdaags op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees op te tree.
Resep: Bloubessie-plaatkoekies
Vul jou kombuis met die heerlike geure van bloubessie-plaatkoekies.
Waarom die nuwe minister van elektrisiteit ag moet slaan op die woorde van voormalige Eskom-hoof
Beurtkrag het nou tot 15% van die totale vraag gestyg. Dit beteken dat benadeelde kragverbruikers ten minste 5,5 uur vir elke 24 uur-siklus sonder krag is.
#JongStemme: Mag jou ‘innerlike kabinet’ beter wees as Ramaphosa s’n!
Dit is kommerwekkend dat ons toekoms in die kabinet se vuil hande rus. Hierdie onbillike aanstellings veroorsaak innerlike konflik by die jeug van vandag, wat ʼn loopbaan in politiek beoog.