“Hy het geen steen onaangeroer gelaat om Gerco se vrylating ʼn werklikheid te maak nie. Hy het nooit moed opgegee nie, vir weke op ʼn slag Mali toe gegaan en sy gesin, sy persoonlike belangstellings en sy tyd vir Gerco se vrylating opgeoffer.”
Soekresultate vir: Gerco van Deventer
Gerco van Deventer veilig terug in SA
Gerco van Deventer, wat meer as ses jaar in aanhouding was deur terroriste in Mali, is veilig terug in Suid-Afrika.
Nog geen nuwe nuus oor Gerco van Deventer se aankoms in SA
Daar is nog geen aanduiding van presies wanneer Gerco van Deventer, wat vir langer as ses jaar as gyselaar aangehou is, in Suid-Afrika sal aankom nie.
Gʼn berusting, geen vrede ná man se ontvoering vyf jaar gelede
Amanda Bothma klou steeds vas aan die greintjie hoop dat haar man, Christo, wat vyf jaar gelede ontvoer en daarna nooit weer gesien is nie, dalk nog leef. “My kop sê hy is dood, maar my hart wil nie ophou glo dat hy lewe nie,” sê sy aan Maroela Media.
Gerco van Deventer se familie ‘oorweldig’ deur nuus van vrylating
Die familie van Gerco van Deventer is “oorweldig” deur die nuus van sy vrylating nadat hy vir meer as ses jaar as gyselaar aangehou is.
Gerco van Deventer vrygelaat
Gerco van Deventer is glo nou in ʼn hospitaal in Algerië, nadat terroriste hom vir ses jaar in Mali aangehou het.
Aan haar geliefde Gerco: ‘Ons wag vir jou’
ʼn Uitmergelende vyf jaar en sewe maande wag Shereen van Deventer (39) nou al. Sy wag dat hy huis toe kom … haar geliefde Gerco.
Al-Kaïda oorweeg glo om Gerco van Deventer vry te laat
“Al wat ons kan doen, is bid en hoop dat die uitkoms positief sal wees.”
Besluit dalk gou gemaak oor Gerco van Deventer
Gerco van Deventer, ʼn gesinsman, is al vyf jaar en sewe maande in aanhouding.
Nuwe videobewys dat ontvoerde SA’ner nog leef
“Ek vra vir enige bystand om my te help om ʼn brug na die buitewêreld te bou, om terug te kry wat my ontneem is – my vryheid …”
Onderhandelinge om SA gyselaar in Mali te bevry
’n Onderhandelaar van Gift of the Givers is tans in Mali in die hoop om ’n tussenganger van Gerco van Deventer se ontvoerders te ontmoet en dié Suid-Afrikaner ná meer as vyf jaar in aanhouding huis toe te bring.
Nuwe oproepe om SA’ner in Mali te bevry
Die paramedikus Gerco van Deventer word al sedert 2017 as gyselaar aangehou.
‘Asseblief, ek wil net huis toe gaan’
“Dit is ʼn moeilike ding en elkeen hanteer dit op sy eie manier. In ʼn stadium het die gebeure gevoel soos goed wat net in flieks gebeur. Jy is heeltemal hulpeloos. Wie bel jy? Jy het géén verwysingsraamwerk vir wat met jou gebeur nie.”