’n Klein skare ondersteuners het die All Blacks Woensdag met hul tuiskoms by die Auckland-lughawe ingewag.
Alles deur die skrywer AFP
Massa-uittog van Afghane uit Pakistan begin
Die Pakistanse regering het verlede maand 1,7 miljoen Afghane, wat almal glo onwettig in die land woon, tot 1 November gegee om landuit te gaan of met geweld verwyder te word.
Israel teiken vlugtelingkamp, dood Hamas-bevelvoerder
Die bataljonbevelvoerder Ibrahim Biari was glo “deurslaggewend in die beplanning en uitvoering” van Hamas se aanval op Israel op 7 Oktober.
Witeiland: Maatskappy skuldig bevind ná vulkaanramp
’n Hof in Auckland het tydens ’n 10 weke lange verhoor gehoor dat die eiland se eienaars voor die ramp ongeveer NZ$1 miljoen (sowat R10 miljoen) per jaar uit toeriste verdien het.
Australiese branderplankryer nog soek ná ‘grusame’ haai-aanval
Die slagoffer se branderplank was binne ʼn paar minute ál om oor te bly.
Geliefde se as in tatoeëermerk verewig
Die gebruik van as-oorskot in tatoeëermerke is ‘n groeiende neiging en sommige Amerikaanse begrafnisondernemers skakel sommer direk met tatoeëer-ateljees hieroor, of gee selfs instruksies vir die maak van die ink op hul webwerwe.
‘Friends’: Akteurs ‘verpletter’ oor Perry se dood
Die oorsaak van Perry se dood is nog nie bekend nie.
Russiese skare bestorm lughawe ‘op soek na Israeli’s’
Russiese amptenare het die vinger na Oekraïne gewys en aangevoer dat dié land en Westerse lande die situasie in die Midde-Ooste gebruik “om die Russiese samelewing te verdeel”.
Om hulp na Gasa te keer kan ‘misdaad’ wees
Die Verenigde Nasies (VN) is intussen bekommerd dat openbare orde ontbreek nadat voedselhulpsentrums in Gasa geplunder is.
Die week in foto’s
Kyk saam na wat wêreldwyd in die nuus gebeur het dié week.
Jones bedank glo as Wallaby-afrigter
Wallaby-afrigter Eddie Jones het na minder as ’n jaar in die pos bedank ná die span se treurige vertoning by die Wêreldbeker, het verskeie Australiese nuusblaaie Sondag berig.
Voormalige All Blacks kritiseer impak van rooi, geel kaarte
Voormalige All Blacks en Nieu-Seeland se media het die impak van rooi en geel kaarte in toetsrugby betreur ná die All Blacks se “hartverskeurende” nederlaag van 12-11 teen die Springbokke in Saterdag se Wêreldbekereindstryd.
‘Friends’-akteur Matthew Perry oorlede
Matthew Perry, een van die sterre van die trefferreeks Friends, is in die ouderdom van 54 oorlede.
Nuwe lewe vir Engeland se ikoniese rooi foonhokkies
Min dinge sê “Engeland” soos die ikoniese, rooi telefoonhokkies. Dit word deesdae liefderik gerestoureer en vir allerhande ander doeleindes gebruik.
Vermeende Maine-massaskieter dood aangetref
Sy liggaam is naby ʼn herwinningsentrum aangetref waar Card gewerk het voordat hy sy betrekking daar verloor het.
‘Talle meer gaan sterf’; VN waarsku oor konflik in Midde-Ooste
Die departement van gesondheid in die Hamas-beheerde Gasa-strook het Vrydag gesê die aanvalle het reeds 7 326 lewens geëis, die meeste van hulle burgerlikes en talle van hulle kinders. Israel het Hamas op sy beurt beskuldig dat hy hospitale in Gasa as operasionele sentrums gebruik om aanvalle te loods.
Bok-oorwinning sal lig in SA’ners se tonnel wees – Stick
“Jy vra oor ons agtergrond … eerlikwaar, hierdie is waarvoor ons leef. Dit is oor die mense in gemeenskappe terug in Suid-Afrika wat droom om in ons posisie te wees.”
SA’ner glo onder Hamas-gyselaars
Daar word berig dat minstens een Suid-Afrikaner deur Hamas in Israel ontvoer is en in Gaza as gyselaar gehou word.
Skieter wat glo 18 afmaai steeds op vrye voet
Die verdagte is ’n reserwelid van die Amerikaanse weermag en volgens Amerikaanse media is hy onlangs vir psigiatriese behandeling gestuur nadat hy gesê het hy hoor stemme.
‘Laaste’ Beatles-liedjie word volgende week uitgereik
ʼn Langverwagte “nuwe” Beatles-plaat, geskep met behulp van kunsmatige intelligensie, sal volgende week op 2 November vrygestel word.