Die Amerikaanse president se dokter beskryf dit as ʼn terugslag-infeksie.
Alles deur die skrywer Ander skrywers
Regering skop dalk 20 families van WK-plaas
Omtrent 20 families wat tans op die Landbounavorsingsraad se plaas naby Citrusdal in die Wes-Kaap woon, vrees dat hulle dalk binnekort sonder ʼn tuiste kan sit.
Tiaan Slabbert gesels oor ‘Spoorloos: Die eiland’ se Phillip
“Ek het uitgefreak en my agent, Marius Meyer by Thespians, se ore van sy kop geskree.”
Aanklaer wil Shakira agt jaar tronk toe stuur
Shakira word daarvan beskuldig dat sy versuim het om die Spaanse regering $15 miljoen (ongeveer R246 miljoen) in belastinggeld te betaal.
450 kg se doppies vir ’n rolstoel is vir dié span geen uitdaging
Wat gebeur as jou ongeskiktheidstoelaag heel maand moet hou, as jy 24 jaar laas normaal kon loop en jou nederige blyplek soms ʼn minder lekker plek raak om te woon? Dit is die bestaan van meer mense as wat ons kan dink.
Meesterplan vir klein besighede: Nutteloos, onnodig en buite minister se magte
Vir die minister van kleinsakeontwikkeling om te wil probeer om kleinsakeondernemings so ver te kry om aan belastingwette te voldoen, is nutteloos en onnodig en sy oorskry daarmee haar magte.
Wat is kultuur?
In Suid-Afrika is daar eenvoudig te veel verskillende en uiteenlopende kulture om almal in ʼn eenheidstaat, soos tans, te probeer saamsmelt.
Podlitiek: Eskom stuur noodkreet, Sisulu wil skole meet, Ramaphosa in KZN vergeet
In vandeesweek se episode gesels die Podlitiek-span oor die jongste gebeure rakende Eskom, min. Lindiwe Sisulu wat wil hê skole moet 50/50 wit en swart wees, en pres. Cyril Ramaphosa se kil ontvangs in KwaZulu-Natal.
Hope plaaslike talent by wêreldkampioenskap vir uitvoerende kunste
Suid-Afrika het ʼn span van 80 lede wat die land met trots in Hollywood by die 28ste WCOPA verteenwoordig.
Eet organies en koop tweedehands
Die afgelope tien jaar het daar ʼn ommeswaai in verbruikersgewoontes plaasgevind. Dit is versterk deur die pandemie en veral jongmense kyk met nuwe oë na hul leefstyl. Volhoubaarheid en etiese verbruikersgewoontes is nie nuwe begrippe nie, maar dit is nou weer op die voorgrond geplaas.
#JongStemme: Ek hoor dit daagliks – jy is “net” ʼn onderwyser
Oor die afgelope twee jaar wat ek skool hou, het die samelewing vir my ontelbare boodskappe gestuur wat my aan daardie feit herinner het − die feit dat ek “net” ʼn onderwyser is.
Voormalige kaper deel sy kennis
ʼn Span van vier kapers – meestal onder die invloed van alkohol en dwelms – kan tussen 30 en 40 voertuie per maand steel en soms tot vyf of ses voertuie per dag bekom.
Watter bril dra jou kind?
Wanneer die staat toegelaat word om op outoritêre wyse die kurrikulum se inhoud en standaarde te bepaal, word gelowige ouers en die Christelike gemeenskap die reg ontsê om hul verantwoordelikheid teenoor God ten opsigte van die onderrig van hul kinders na te kom.
#Jongstemme: Begronde jeug
Die jeug moet skoolgaan, ontwikkel, help in die gemeenskap, bydra en saam bou, maar bowenal moet die jeug elke Sondag in die kerk wees.
Hoe om jou droom klerekas te skep
Alhoewel dit seker nooit perfek sal wees nie, is dit wel moontlik om ʼn klerekas saam te stel wat jou vorm en ouderdom vlei, aan jou leefstylbehoeftes voldoen en talle uitrustingopsies bied.
Die taal van skaak
Vandag vier ons Wêreldskaakdag en al is jy nie noodwendig die wêreld se volgende Garri Kasparof nie, mag jy vandag dalk minstens net ʼn paar interessante taalskuiwe leer maak.
Die ding van rugby
Daardie kleine rugby-plesiertjie kom óns toe wat saam hier sewe sakke sout opeet en nog in ons land probeer glo.
Gee terug my vuurwapen!
Die afgelope paar jaar sal waarskynlik in die annale van vuurwapen-geskiedenis in Suid-Afrika dien as ʼn onsekere en deurmekaar tydperk wat regmatige vuurwapeneinenaarskap aanbetref.
#JongStemme: Die verwronge en teenstrydige aard van sosiale geregtigheid
Die idee van geregtigheid het in die geskiedenis geëvoleer soos wat die mensdom krities in gesprek met die tradisie getree het.
Heathrow gooi wal teen magdom passasiers
Heathrow wil die getal reisigers wat daagliks van die lughawe reis tot ʼn maksimum van 100 000 mense beperk, aangesien die lughawe sukkel om voort te bly.