Geniet jou inheemse tuin en kyk net na al die nuwe voëls en insekte wat dit saam met jou gaan geniet.
Alles deur die skrywer Ander skrywers
Superaanhangers of superopportuniste?
Hierdie twee Suid-Afrikaanse superaanhangers het tydens 2023 se Rugbywêreldbekertoernooi in Frankryk meer as R1,3 miljoen van belastingbetalers se geld net op vlugte en akkommodasie verkwis.
Die ding van kos of op lughawes, vliegtuie
My Suid-Afrikaanse bloed loop sterk, maar ek dink is ʼn bietjie verwater deur die jare weg uit die land uit en dus bestel ek nie meer ʼn biefstuk met tjips met elke geleentheid nie.
Onbeskofte hooflanddros afgedank
Sy het onder andere op ’n klagstaat aan ’n kollega geskryf, “het jy uiteindelik jou kop verloor?” en vir nog ʼn kollega gesê: “As ek jou deur die muur kon gooi…”
30 jaar van goeie werk
Die omstandighede van vanjaar se verkiesing sal bykomende druk op die OVK plaas om ʼn regverdige skeidsregter van hierdie wedstryd te wees. Dit kan dus nie bekostig om in omstredenheid vasgevang te wees nie.
Dis ʼn gruwel
So kom ek onlangs te staan voor die gruwel van gebrek aan besigheidsetiek. Ek noem dit sommer pleinweg misbruik.
Foto’s: Lekker doen-dinge in Stellenbosch
Hierdie lekker Afrikaanse studentedorp spog ook met wêreldklas wyne, puik koffie en fynproewer-cuisine, so waarvoor wag jy?
Lidi de Waal: Vinkel en koljander met kuns en dig
Lidi is ʼn trekvoël. Van die Groot Karoo tot die Kalahari, van die Klein Karoo tot die Suidkus, tot die Weskus, noem maar op, sy het daar gebly.
Selfoonverslawing ‘soortgelyk aan dwelms’
Al meer mense wêreldwyd, maar ook in Suid-Afrika, is verslaaf aan hul selfone en die internet. Kenners sê hoe jy jou gesin hierteen kan beskerm.
ʼn Skooltuiste wat hoop skep
Dit is egter nie ʼn plaasvervanger vir ons huidige skoolstelsel nie, maar eerder aanvullend daartoe.
Hofsaak oor Zim-permitte na Grondwethof
“Die minister se skielike besluit om die program te beëindig het die lewe en regte van die 178 000 Zimbabwiërs en hul kinders wat sedert 2009 in Suid-Afrika woon, werk en studeer in gevaar gestel.”
Bela: Die mens se wet, of God s’n?
As ʼn Christen-vrou, -ma en -onderwyseres, maar die belangrikste as dogter van God, is dit vir my van kardinale belang dat my kind volgens Christen-beginsels onderrig en daarin onderlê word.
Hoe Natalse politiek ons almal kan beïnvloed
As Zoeloes Suid-Afrika (lees Gauteng) nie kan beheer nie, verloor hulle belangstelling en fokus liewer op hulle eie “koninkryk”. As KwaZulu-Natal dit eerste doen, word dit vir almal anders makliker – ook vir Afrikaners.
Hoe om op te staan na ’n geliefde se dood
Elke mens rou verskillend na hulle met die dood van ʼn geliefde gekonfronteer is. “Rituele kan van onskatbare waarde in die proses wees, maar ʼn mens moet versigtig wees om nie daar vas te steek nie.”
Jacob Zuma, die MK-party, en die Kremlin se GRU
Intussen, om die gekriminaliseerde staat te voed, militariseer MK Suid-Afrika se liggaamspolitiek met dreigemente van drakoniese nuwe beleide en van ongekende politieke geweld en intimidasie.
Dis mos (goedkoper) mielies
Nou is dit egter hier waar die “kinkel in die kabel” kom – mielieboere se skuldlas is te groot, en dit hoef nie so te wees nie.
Cele werk tuis weens vrotsige kantoor
Cele het tydens ʼn inligtingsessie in die parlement na die polisie se hoofkwartier as die “Terrible Towers” verwys.
Skryfnet-liedjieskryfkursus inspireer nog ʼn enkelsnit
“Ek glo dat die liedjie sal aanklank vind by enigiemand wat lief is vir die plek waar hulle vandaan kom en dalk weg werk en verlang na hul mense.”
Sport, verkiesings en pret: ontsnapping of stimulasie?
In ons moderne wêreld, waar lyne tussen die meeste tradisionele lewenskategorieë begin vervaag, is sport een van die min kulturele fenomene wat nog iets van die vroeë feestelikheid vasvang. Dit is juis wat dit waardevol maak. Sport is nie politiek nie en behoort dit ook nie te wees nie.
Sitrusboere het dalk rede vir optimisme
Sover dra die bome goed, die vrugte lyk gesond en die bedryf verwag tans ʼn hoër oesopbrengs as verlede jaar.