’n Video wat op sosiale media versprei word, wys hoe die skare op die ligte vliegtuig toesak en die wrak begin plunder.
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Brawe reservis red vier uit brandende huis
In daardie stadium het Van Wyk ’n jong kind hoor huil en is hy terug die brandende huis in.
Kwadrupleeg sterf ná kragonderbreking
“Om kwaad te voel, gaan nie vir Willie terugbring nie, maar ʼn mens kan nie help om van voor af verbitter oor ons land se probleme te voel nie.”
Rekordpryse verwag tydens veiling van klassieke motors
Honderde motorentoesiaste op vyf vastelande sal na verwagting Saterdag die geldnote uitrol om tydens die Classic & Collectables-motorveiling te bie op 115 versamelaarsmotors.
Skade ná vloede in George
Kragonderbrekings en skade aan huise en paaie is van die gevolge van die oorstromings Vrydag in George.
Foto’s: Toestand van Potch-landboukollege skok
Die kollege word as ʼn erfenisterrein beskou wat ’n deurslaggewende rol in landbounavorsing en -opleiding speel. Van die geboue het historiese betekenis, maar is nou erg vervalle.
N12-jaagtog eis lewe van twee kapers, fietsryer
Die fietsryer is na bewering deur die verdagtes omgery toe hulle in hul wegkommotor – wat glo ook ʼn gekaapte voertuig is – probeer vlug het.
Onderbrekings weens oorstroming van substasie
Kragverbruikers en belangrike staatsinstellings in Pretoria word tans deur die kragonderbreking geraak.
Nooddienste staak soektog na sesjarige
Die soektog in die rioolstelsel in Johannesburg het niks opgelewer nie en die soektog sal nou tot ʼn nuwe fase oorgaan.
Foto’s: Oosweer waai Namibiërs deurmekaar
“Huise en besighede se vensters bars, hekke val op karre, mure waai om, dakke waai af en huise is onder sand. Dis nie lekker nie.”
Studente eersdaags terug op kampusse
“Van die universiteite het aangedui dat hulle wel voordeel uit die aanlyn stelsel getrek het en só hul hulpbronne gaan uitbrei.”
Verdagtes vas ná dubbelmoord in Noordwes
Een van die vermoordes se Toyota Quantum-minibus is ook Donderdag opgespoor, maar van die onderdele van die voertuig was reeds verwyder.
Oorsaak van taverne-tragedie ondersoek
Xola Pakati, die burgemeester van Oos-Londen, het die voorval gelykgestel aan ’n bloedbad.
Lesufi ANC se nuwe voorsitter in Gauteng
Panyaza Lesufi het Lebogang Maile met 32 stemme geklop.
Twee vlieëniers dood in vliegongeluk
Alle kommunikasie met die vliegtuig is Saterdagaand verloor, waarna ’n soek-en-reddingspan ontplooi is.
Fase 4-beurtkrag duur voort tot ‘minstens’ Woensdag
Dus sal beurtkragtye van Maandag om 05:00 tot minstens middernag Woensdag ingestel word.
Foto’s: Treinstasie se tuine ná jare weer opgeknap
Die Grootbrakrivier-treinstasie het vroeër jare pryse ingeoes vir sy mooi tuine, maar het intussen erg agteruitgegaan.
Vyf soek wat uit vangwa ontsnap
Die polisiebeamptes het harde klapgeluide aan die agterkant van die vangwa gehoor.
Boef byt polisieman om boeie te ontduik
Die verdagte was na bewering aggressief toe die polisiebeampte op die toneel aankom en hom wou boei.
Skote in DA-raadslid se huis volg ná dreigemente
Die voorval vind plaas skaars ’n maand sedert een van die DA se raadslede in die Zoeloeland-distrik ’n sluipmoordpoging oorleef het.