“Ek het in ʼn stadium gedink my kind is dood, maar toe ek weer opkyk en sien hoe my man bid, het ek weer hoop gekry.”
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Drie kouefronte op pad na WK
ʼn Daling in temperature word boonop Maandag vir die res van die land voorspel weens die teenwoordigheid van ʼn hoëdrukstelsel.
Kommer oor groot aantal tienerswangerskappe
Meer as 3 000 van die meisies wat verlede jaar geboorte geskenk het, was jonger as 14 en keer waarskynlik nie terug skool toe nie.
Vyf geslagte se vroue ‘onskeidbaar’
Behalwe vir ʼn bos rooi hare, deel die vroue ʼn liefde vir lees en kosmaak, veral vetkoek.
‘Ek sal dit weer doen,’ sê Cameron
“Ek kan nie onthou hoe ek op daardie oomblik gevoel het nie, die adrenalien het my oorweldig. Al wat ek onthou, is hoe ʼn tannie wat by my gesit het, my hand vasgehou het.”
Pa, ma, kind beseer weens ‘nalatigheid’
Dit word vermoed dat ’n vragmotor besig was om ’n Toyota-sedan verby te steek toe ’n voorwerp van die vragmotor se vrag geval en op die Toyota se voorruit beland het.
Sewe lede van Dudula-beweging gevonnis
Een van die beskuldigdes wat gevonnis is, Simon Motaung, is geïdentifiseer as die leier van die beweging.
Man, hondjies kom om in huisbrand
“Die brand het baie vinnig versprei en alles verwoes. ʼn Gedeelte van die huis het heeltemal afgebrand.”
Beurtkrag-fase vir Vrydag verhoog
Daar is aanvanklik op die beurtkragskedule aangedui dat fase 2- en 3-beurtkrag van Vrydag af ingestel sal word.
Man val drie verdiepings by Menlyn-winkelsentrum
Die man moes op ʼn meganiese ventilator geplaas word om hom te help asemhaal.
Petrol-onluste nou ook by Richardsbaai
Intussen is altesaam 37 minibustaxi-bestuurders in hegtenis geneem wat glo by Woensdag se onluste op die N4-snelweg by Mbombela betrokke was.
Meisie sterf na motor haar voor skool tref
“Dit is regtig hartseer om jou kind gesond en lewend skool toe te stuur en haar dan in ’n doodskis terug te kry.”
N4 by Mbombela versper weens onluste
Betogers het teen Woensdagmiddag ook steenkool op die pad by eMalahleni gegooi uit woede oor brandstofpryse.
Drie vas vir renosterstropery
Die beseerde renoster moes van kant gemaak word weens die erns van die beserings.
Boek met ‘basiese ekonomiese feite’ aan Ramaphosa oorhandig
AfriForum Jeug hoop dié boek sal help om die koers van Suid-Afrika se ekonomie reg te stel.
Video: Nederlandse boere teiken hawens, grens
Video’s op sosiale media wys hoe boere landboumasjinerie gebruik om beesmis op regeringskantore en selfs polisielede te spuit.
SA, VSA snoer kragte vir weermagoefening
Een van die grootste aktiwiteite wat tydens operasie sal plaasvind is ʼn gemeenskap-uitreikprogram.
Man in hof ná skietery by Chicago-parade
Sewe mense is dood en meer as 30 beseer toe skote Maandag in die skare in Highland Park geklap het.
‘Argitekte van staatskaping’ eersdaags in hof
Die finale deel van die Zondo-verslag verskaf bykomende dryfkrag aan die NVG en die Valke om hul mandaat uit te voer.
Onderwyser wat aangerand is mag departement dagvaar
In ’n video wat destyds op televisienuus uitgesaai is, kan gesien word hoe die gr. 10-leerder Prinsloo herhaaldelik met die vuis slaan voordat sy medeleerders intree en hom keer.