Volgens Saai is die beskrywing van plantgebaseerde alternatiewe vir diereproteïen as “vleisprodukte” misleidend vir verbruikers en is dit ook van belang vir die oorlewing van veeboere dat die integriteit van hul produkte in die markplek beskerm moet word.
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Ondersoek sloer weens Len Cloete se spraakgebrek
Volgens Len Cloete se familie sal dit ʼn wonderwerk verg om sy spraak te herwin.
Nuwe voorsitter, ondervoorsitter by NWU-raad
Bert Sorgdrager – wat tot die nuwe voorsitter van die NWU-raad verkies is – is al vir die afgelope vier dekades met die universiteit verbind.
Polisieman wat seun doodskiet, kry borgtog
Die polisieman kan nou die naweek sy seun se begrafnis bywoon.
Onopgeloste saak spook by Mans se familie
Vier jaar nadat Natasha Mans se liggaam in ʼn veld naby haar huis gevind is, stoei haar familie steeds met talle onbeantwoorde vrae. Want een ding weet hulle vir seker, dit was nié selfdood nie.
George onder water
Inwoners het skaars herstel ná die vorige oorstromings wat in November in dié kusdorp chaos veroorsaak het.
N3 weer oopgestel vir verkeer
Hoewel die N3-Suid vir verkeer heropen is, kan motoriste steeds uitgebreide verkeersopeenhopings verwag.
Foto’s: SA’ners skeer heerlik gek met ‘ontmaskering’
In een skreeusnaakse meme word die “terugkeer van die lipstiffie” gevier met dié dat maskers nou iets van die verlede is.
Man ‘nie verantwoordelik’ vir Times Square-voorval
’n Jurie in Manhattan het Woensdag bevind dat Richard Rojas weens sy geestesongesteldheid nie ʼn standaard tronkstraf opgelê kan word nie.
Aappokke in SA bevestig
Die pasiënt is ʼn 30-jarige man van Johannesburg wat geen reisgeskiedenis het nie.
Beloning aangebied ná moord op veiligheidswag
“Daar is nie genoeg vervolging en skuldigbevindings om transitorowers, wat straffeloos te werk gaan, af te skrik nie.”
Marno ontslaan; MRI nie meer nodig
Die dokters sê die feit dat Marno Muller geen breinskade opgedoen het nie, is ’n wonderwerk.
Regter ‘nog nie gereed’ vir uitspraak
Die familie van Maryna Venter was sigbaar teleurgesteld toe die uitspraak in hul dogter se moordsaak tot volgende maand uitgestel is.
Diewe teiken klinieke, biblioteke – Stad Kaapstad
“Hoe meer volgehoue die aanvalle op ons geriewe is, hoe moeiliker word dit om betroubare gehaltedienste aan te bied, en dit is die gemeenskap wat die swaarste daaronder ly.”
Bela-wet moet Afrikaanse skole transformeer, sê Lesufi
Lesufi het uitgevaar teen Afrikaanse skole wat in 2019 slegs 6% van alle skole in Gauteng uitgemaak het en die taal verbind met ʼn vorm van rassistiese uitsluiting deur te insinueer dat lede van die Afrikaanse skoolgemeenskap rassiste is.
DA vra FBI om te kyk na DollarGate
Die DA het dié stappe gedoen sodat pres. Cyril Ramaphosa sy stilswye moet beëindig en eerlik en openlik met die nasie wees oor sy betrokkenheid by die DollarGate-sage.
Moordsaak sloer weens waglys by psigiatriese hospitaal
Smit is in April reeds na die Valkenberg- psigiatriese hospitaal vir waarneming verwys, maar wag nog op ʼn bed.
Kontant, hope dwelms in vermoorde se motor gevind
Die Duitser is Maandag voor sy huis in Swakopmund doodgeskiet.
DBV-inspekteur in skok ná kaping
Die inspekteur het die voertuig met die DBV se handelsmerk op, by sy huis parkeer toe hy deur kapers oorval is.
Marno uit ICU
Marno sal basies alles weer van vooraf moet leer doen en gaan arbeid‑, spraak‑ en fisioterapie moet kry.