“Die oggend toe ek die oproep kry dat Andrea vermoor is, het ek op my knieë neergeval en begin bid. Ek het daardie dag ook ʼn dogter verloor.”
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
N1 tydelik gesluit oor sinkgat
Die sinkgat het aan die begin van Januarie op die N1 gevorm en die padagentskap moet planne beraam om dit te rehabiliteer.
Sekere KitKat-sjokolade oor glasstukkies herroep
Die geraakte sjokolade het ’n vervaldatum van óf 30 September 2022 óf 31 Oktober 2022.
Covid-19-statistieke: Net meer as 3 000 nuwe gevalle
Teen Donderdagaand is 3 266 nuwe Covid-19-gevalle aangemeld.
Ontwrigtende reën vir noorde voorspel
Die weerdiens waarsku dat die swaar reën met moontlike oorstromings van formele en informele nedersettings en paaie gepaard kan gaan.
Afrikaanse skole blink weer uit
Afrikaanse leerders het byna ʼn kwart van die onderskeidings in wiskunde en fisiese wetenskappe tydens die afgelope matriekeksamen ingeoes.
13 kettingsae tydens huisroof gebuit
Die inwoners het wakkergeskrik toe hulle ʼn lawaai in die huis hoor.
Al meer leerders verkies wiskundegeletterdheid bo wiskunde
Die afgelope tien jaar was daar ʼn afname in die persentasie matrikulante wat wiskunde slaag of ʼn onderskeiding in die vak behaal – ʼn bron van groot kommer vir onderwyskenners.
Vyf dood in Fochville-ongeluk
Twee mans was in die voertuie vasgekeer.
ANC hof toe gesleep oor onbetaalde werkers
“Werkers moes teen Kersfees en Nuwejaar steeds sonder salarisse klaarkom.”
Nog twee skuldig aan Leon Brits se moord
Williams en Bareki se verhoor het in Desember in die hooggeregshof in Upington, Noord-Kaap, afgeskop. Dit het Maandag voortgegaan.
Gupta-sakekennisse by die Estina-saak gevoeg
ʼn Ondersoek het aan die lig gebring dat meer as R37,7 miljoen aan ’n sogenaamde “nuwe” pasteuriseringsaanleg bestee is.
Beast nou ambassadeur vir kombuistoestelle
“Ek en my vrou is mal daaroor om vir ons familie en vriende te kook en hulle te onthaal. Daarom is dit vir ons belangrik dat ons kombuis ’n gemaklike ruimte is om in te werk en te gesels.”
Waarskuwing oor erge hitte in die Kaap
Teen Woensdag kan die weer egter handomkeer verander en word reën en koue vir die Wes-Kaap voorspel.
Petisie om brandstofprys te hersien
In die petisie vra die AA dat die regering ʼn oudit van alle bestaande elemente rondom die beraming van die petrolprys doen.
Drie vas, een dood ná gewapende huisroof
Die vier verdagtes het die huiseienaar geskiet en dié is per ambulans na ʼn nabygeleë hospitaal gehaas.
Gemeenskap treur oor VF Plus-raadslid
“Jan was nie net ’n kollega nie, maar ook ’n goeie vriend. ’n Uitstekende raadslid en ’n pa wat alles vir sy vrou en kinders sou opoffer.”
Student wil oorlede pa ‘in sterre soek’
Michaela Liebenberg het sewe onderskeidings in die afgelope matriekeksamen behaal en wil graag ’n astrofisikus word, ter herdenking aan haar oorlede pa.
TV-aanbieder vrygespreek
Die bewerings het daartoe gelei dat Katlego Maboe onder meer sy aanbiederspos op The Expresso Morning Show kwyt is en die OUTsurance-advertensies waarin hy verskyn het, gestaak is.
SA driekampatleet sterf ná voertuig tref
André Piehl is volgens paramedici sowat 400 m ver onder die voertuig saamgesleep.