“Uiteindelik het hul gras tussen hul pote, son op hul pels en eindelose skaduwee.”
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Koalas nou bedreig
ʼn Ondersoek wat verlede jaar in Nieu-Suid-Wallis uitgevoer is, het bevind dat koalas teen 2050 in dié deel van die land uitgestorwe sal wees.
Geld verhaal van maatskappye wat skole teen miljoene ontsmet
Die spesiale tribunaal het altesaam 49 diensverskaffers wat met die opspraakwekkende skole-ontsmettingskandaal verbind word, beveel om die geld wat deur onreëlmatige kontrakte ontvang is, met…
Munisipale beampte jare ná bedrogsaak vasgetrek
Die beampte en prokureur het glo saamgewerk om meer as R30 miljoen van die Madibeng-munisipaliteit te steel.
Ramaphosa antwoord op bewerings oor wanbesteding
Die bewerings kom ná ʼn klankgreep uitgelek het waarin Ramaphosa glo erken dat hy bewus was daarvan dat die ANC openbare geld vir partydoeleindes gebruik het.
Pta-oorstromings ergste in jare
Meer as 800 gesinne in Mamelodi is deur die oorstromings geraak.
Staatsrede ‘goeie nuus’ vir sakesektor
“Die aspirasies van die staatsrede is duidelik. As dit suksesvol gerealiseer word, kan die staatsrede ʼn stapsgewyse verandering in die ekonomiese heropbou en herstel van die land wees.”
Ma voor man, kinders doodgeskiet
Die twee mans het reguit na die vrou se motor geloop en haar vier keer in die bors geskiet.
Voormalige regter vervolg vir seksuele aanranding
“Volgens die klaer, ʼn advokaat, het vrouwees in Suid-Afrika ’n gevaarlike beroep geword.”
Polisie kom op duisende rande se babadoeke af
Die 376 bokse Pampers-babadoeke was onderweg na Dischem.
PE onder vullis begrawe
Net 11 van die munisipaliteit se 36 vullisverwyderingsvragmotors is in werkende toestand.
‘Humanitêre krisis’ dreig oor Bronkies-water
Die munisipaliteit beweer hy moes die watersuiweringsaanleg tydelik sluit om te verhoed dat water van swak gehalte versprei word.
Trokdrywer kritiek ná skietery
Die vragmotorbestuurder is glo deur die groep aanvallers in ʼn lokval gelei.
Kanker gediagnoseer danksy perdebysteek
“God seën daardie by wat my lewe gered het.”
Ma, baba vermis in rivier
Die ma, met haar baba op haar rug, het die rivier probeer oorsteek toe die stroom hulle meegesleur het.
Meer as 50 onnies help matrieks glo kul
Leerders wat gekul het se uitslae word teruggehou, terwyl dissiplinêre stappe teen onderwysers gedoen sal word.
Fotos: Gemeenskap gryp in toe skool oorstroom
Meer as 120 ton se modder is uit die skoolperseel weggery. “Dit is ʼn wonderwerk dat kinders Maandag soos normaal kon skool toe kom.”
Hofsaak diep dekade se hartseer op
Andrea Venter was die wonderwerkbaba vir wie haar ouers 12 jaar lank gewag het. Toe word sy te vroeg van hulle weggeruk.
Video: ‘Ek het Andrea Venter gewaarsku’
“Die oggend toe ek die oproep kry dat Andrea vermoor is, het ek op my knieë neergeval en begin bid. Ek het daardie dag ook ʼn dogter verloor.”
N1 tydelik gesluit oor sinkgat
Die sinkgat het aan die begin van Januarie op die N1 gevorm en die padagentskap moet planne beraam om dit te rehabiliteer.