Die laerskoolonderwyseres se liggaam is in April in ʼn vlak graf in ʼn informele nedersetting in Lenasia-Suid gevind.
Alles deur die skrywer Anja van der Merwe
Verskeping van skape uit SA voorlopig gestaak
Die NDBV beskou die nuutste verwikkelinge as “‘n reuse oorwinning”, al is die maatreëls net tydelik.
Buffelspoort-moordenaar nog op vrye voet
“Johannes Brits se moord beklemtoon opnuut die vlak van wetteloosheid waarmee landelike inwoners van Noordwes te kampe het.”
Opknapping van 1 Militêr ‘’n ramp’
Projekbestuurders het onder meer mediese toerusting ter waarde van R20 miljoen aangekoop, wat nie deur die deure van die hospitaal pas nie.
Massiewe reddingspoging ná motor by krans afrol
Verskeie nooddienste het ingespring en die vrou so vinnig moontlik uit die brandende motorwrak probeer bevry.
Video: Baba amper jagluiperdkos
Nadat die jagluiperd teen die venster vasgehardloop het, het dit ʼn rukkie by die venster vertoef en na die baba gestaar.
Buffelspoort-slagoffer se dood ‘onnodig’
Johannes Brits se kinders sê hul pa wou altyd sy gesin en familie beskerm. Dit was dan ook die laaste wat hy probeer doen het voordat hy gesterf het.
Nuwe spesie na SA prof genoem
Prof. Nico Smit en sy studente het tot op hede reeds meer as 36 nuwe spesies isopode regoor die wêreld beskryf.
Leeus verras besoekers by Sun City
Om op ʼn wildrit te gaan en te sien hoe ʼn leeu ʼn prooi vang, is ʼn seldsame gebeurtenis. Om minder as ʼn uur later ʼn tweede leeu dit te sien doen, is werklik skouspelagtig.
Hondjies vermis nadat huis afbrand
Die huis in Bellair is heeltemal in die brand vernietig.
Oos-Kaapse skole sluit oor wanbetalings, skryfbehoeftes
Die departement van onderwys in die Oos-Kaap het die afgelope drie weke versuim om skryfbehoeftes by skole in Makhanda af te lewer.
Soektog na Baaise ma ‘’n doodloopstraat’
“Daar kan in hierdie stadium nog nie bevestig word of dit vuilspel of selfdood was nie. Ons hou alle opsies oop.”
Dokter naby hospitaal aangeval, byna verkrag
Dit is die tweede aanval op ʼn gesondheidswerker wat die afgelope maand aangemeld is.
Brandbestryder doodgeskiet
Die brandbestryder is doodgeskiet kort nadat sy uit die stasie geloop het om iemand met wie sy ʼn afspraak gehad het, te ontmoet.
Zuma-stigting wil nou teen Downer-uitspraak appelleer
“Ons sal die saak selfs na die Konstitusionele Hof neem indien dit moet. Net sodat geregtigheid sal geskied.”
Benoni-pa skuldig aan honderde aanklagte van verkragting
Die misdrywe het in die gesin se huis plaasgevind wanneer die ma van die kinders by die werk was.
Ma, kleuter wreed in huis vermoor
Die pa en sy seun het op die gru-toneel afgekom.
RGB weier om Afrikaanse student te registreer
ʼn Sielkundestudent het nou met AfriForum se hulp met ’n regsgeding teen die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika begin.
Kanada nou in staat van beleg oor trokdrywers
Met die instel van krygswet word alle burgerregte tydelik opgeskort.
Reën bring effense verligting vir Kapenaars
Reën, wat met koeler temperature gepaard sal gaan, word tot Woensdag vir die meeste dele van die provinsie voorspel.