Maak die slaai as ʼn vegetariese maaltyd óf sit dit voor saam met jou braaivleis.
Alles deur die skrywer Janie Monsieur
Oorspronklike Rice Krispies terug ná verbruikers kla
In 2018 het Kellogg’s die oorspronklike Rice Krispies met vanieljegeur Rice Krispies
vervang, maar verbruikers was nie gelukkig met dié besluit nie.
Annelien se kombuis: Veelsydige bakkersmengsel
Bêremengsels is een van die items hoog op my prioriteitslysie om sodoende vinnig skons, plaatkoekies, pasteideeg en vele meer te maak.
Ekonomies, gesond én lekker in Annelien se kombuis
Annelien Pienaar is ʼn voedselwetenskaplike, bedryf ʼn kosblog en haar eie resepteboek genaamd Boerekos met ʼn Twist het ʼn paar jaar gelede verskyn. Sy gaan van nou af weekliks resepte en wenke op Maroela Media se Koolstoof-afdeling publiseer.
Resep: Goeiemore-ontbytbeskuit
Oud en jonk sal van hierdie beskuit hou.
Die onderbroke vas-dieet: Alles wat jy moet weet
Die onderbroke vas-dieet oftewel “intermittent fasting”, is wyd bekend as ʼn metode om gewig te verloor. Hier is alles wat jy moet weet voordat jy die dieet aanpak.
Resep: Makadamiaskywe
Dié skyfies is heerlik vir ʼn kosblik!
Spekboom-uitdaging tref SA
Spekbome het min water en sorg nodig. Hulle gebruik sowat die helfte van die water wat meeste ander plante gebruik, én die blaartjies bly mooi en groen. Mense wat in droëer streke van die land bly, kan gerus ook spekbome plant.
Die duurste en goedkoopste plekke vir vakansie hou
Die duurste bestemming sal jou sowat R8 549 per dag uit die sak jaag.
Resep-video: Ystervarkiekoek
Want ʼn klein ystervarkie is nooit genoeg nie!
Neem 15 dae verlof en kry 42 dae af!
Jy kan byvoorbeeld in een maand tien dae af kry deur slegs vier verlofdae te neem.
Resep: Paul se mosselsop
Doen altyd jou bes om vars mossels in die hande te kry.
Springbok-onnie slaap by skool om matrieks te help
“Van die kinders se ouerhuise het nie eens meubels in nie, daar is nie ʼn badkamer nie en daar is nie spasie vir hulle om te studeer nie.”
Resep: Muffin met piesang, dadel en pekanneut
Bederf jouself!
2020 se kleur van die jaar is…
“Die kleur is tydloos en elegant in sy eenvoud,” skryf Pantone oor 2020 se kleur van die jaar.
Foto’s: Sterre in pienk en rooi getooi by Golden Globes
Vanjaar was daar ʼn sterk voorkeur vir pienk en rooi rokke met lang- of pofmoue.
Resep: Gekrummelde hoenderrepies
Dié resep is ʼn gesonder weergawe van jou gunstelingdis, gekrummelde hoenderrepies. Beproef dit gerus om die nuwe jaar op ʼn gesonde voet af te skop.
Golden Globes-aanbieder sorg vir skewe kyke en giggellaggies
Die wenners van die 77ste Golden Globes-toekennings is Maandagoggend (Suid-Afrikaanse tyd) by die Beverly Hilton Hotel in Beverly Hills aangekondig.
Dís die giere vir jou huis vir 2020
“Die meeste goed wat mense gewoonlik buite hul huise gedoen het, kan nou in die huis gebeur te danke aan tegnologie en fleksie-ure.”
Hier is die top-neigings vir 2020
Millenniërs stel tradisionele mylpale, soos om te trou en kinders te kry, uit tot later, en wend hulle eerder tot troeteldiere vir kameraadskap.