Die slaai is ideaal vir ʼn piekniek of ʼn ete langs die swembad.
Alles deur die skrywer Janie Monsieur
Maak só jou medisynekas skoon
“Medisynekaste moet gereeld skoongemaak word, aangesien sekere soorte medikasie ná ʼn tydperk minder doeltreffend raak en selfs skadelik kan wees.”
Vierde baba vir Winckler-gesin gebore
“In my kop was ons klaar, maar in my hart het ek geweet dit is in ons lewe ingeskryf om vier kinders te hê.”
Die régte manier om ’n verkeersirkel te gebruik
Die manier om ʼn verkeersirkel te gebruik bly dieselfde ongeag waar jy jouself in die land bevind.
Resep-video: Deftige ontbytbroodjie
Die hele gesin kan aan dié ontbyt eet!
SA restaurant stel wêreldrekord vir melkskommels op
“Tradisionele geure soos Peppermint Crisp en koeksister kry telkens aftrek.”
Luister: Brendan Peyper nou sterker as ooit
“Ek is al van kleins af op skool ʼn bietjie geteister en geboelie. Dit was so normaal, ek het daaraan gewoond geraak.”
Resep: Soetpatats met spek
Maroela Media-leser Nicola Kruyshaar het dié heerlike resep ingestuur.
Annelien se kombuis: Gesonde kosblikke en breinkos
“Bloedsuikervlakke wat nie konstant bly nie as gevolg van swak voeding, is die hoofoorsaak waarom kinders as stout of moeilik bestempel word.”
Demi-Leigh, Tim deel troufoto’s
Tim het kort ná die troue ʼn foto van hom en sy sprankelende bruid op Instagram gedeel met die onderskrif “Vir altyd”.
Resep: Mediterreense happies
Maklike happies wat jou gaste sal beïndruk.
Sterre betower op glanstapyt by SAG-toekennings
By vanjaar se SAG-toekennings het die bekendes weereens hul vere behoorlik reg geskud en veral gepronk in skakerings van blou en wit.
Prins Harry maak hart oop oor Megxit
“Ek hoop dit help julle om te verstaan hoe dit hierop uitgeloop het: Dat ek met my gesin ʼn tree teruggee van ás wat ek nog altyd ken, sodat ons ʼn tree vorentoe kan gee na wat ons hoop ʼn meer vreedsame lewe sal wees.”
Foto’s: Demi-Leigh, verloofde vier eg Suid-Afrikaans fees
“Niks sou dieselfde gewees het as sy [Nel-Peter] nie by die huis was nie. So ek wou haar eer deur hierheen, na Suid-Afrika, te kom.”
Resep: Aarbei-stokkielekkers
Het jy al ooit probeer om sélf ʼn stokkielekker te maak?
Al meer SA’ners kies veganisme
ʼn Veganistiese dieet behels dat mense geen vleis of ander diereprodukte eet nie. Veganiste bly dus weg van suiwel, eiers, heuning en vis.
Eikestad skud vere reg vir jaar se oes
Ons gedenk die plaaswerkers, wynkelders en -landgoedere in die ware gees van gemeenskap en danksegging
Resep-video: Japtrap-koekies
Dié ryk en bros grondboontjiekoekies maak jy binne 30 minute van begin tot einde.
Bekende Carte Blanche-aanbieder sê vaarwel
“Om op Carte Blanche te werk was een van die grootste voorregte van my lewe. Dit het my toegelaat om moeilike vrae op my eie, reguit manier te vra en ek het met die beste mense in die bedryf gewerk.”
Vier vandag Rooibosdag op jou manier
Rooibos is alombekend as ʼn wonderplant wat goed is vir jou hart, veroudering teenwerk en ryk is aan anti-oksidante.